Try GOLD - Free
Idees Magazine - Januarie 2017

Go Unlimited with Magzter GOLD
Read Idees along with 9,500+ other magzines & newspapers with just one subscription
View CatalogSubscribe only to Idees
Cancel Anytime.
(No Commitments) ⓘIf you are not happy with the subscription, you can email us at help@magzter.com within 7 days of subscription start date for a full refund. No questions asked - Promise! (Note: Not applicable for single issue purchases)
Digital Subscription
Instant Access ⓘSubscribe now to instantly start reading on the Magzter website, iOS, Android, and Amazon apps.
Verified Secure
payment ⓘMagzter is a verified Stripe merchant.
In this issue
Gebruik beskadigde of gevlekte vintage-lappe om ’n handsak, kimono en romp te stik. Skep ’n dekorfokuspunt met ornamentele sleutelhouers. Vier maklike naaldwerkprojekte vir jou badkamer.
Idees Magazine Description:
Idees is jou nr. 1-gids tot ’n vars, moderne leefstyl. Dis vir die vrou met kreatiewe flair en ’n passie vir die lewe. Sy gee om vir haar gesin en die mense om haar en sy wys dit deur haar stempel te sit op als wat sy doen. Sy onthaal en maak huis mooi op haar eie unieke manier. Die tydskrif is ’n uitlaatklep vir vroue soos dié. Dit bied praktiese, kreatiewe inhoud wat die leser help om die alledaagse te omskep in iets baie spesiaals. Dis ’n bron van inspirasie vir handwerk, dekor, onthaal en kos. Die Idees-leser is stylvol, gesofistikeerd, modern, opgevoed, gebalanseerd, kreatief, warm, sorgsaam en passievol.
Recent Issues
Desember 2016
November 2016
Oktober 2016
September 2016
Augustus 2016
Julie 2016
Junie 2016
Mei 2016
April 2016
March 2016
Februarie 2016
Januarie 2016
Desember 2015
November 2015
October 2015
September 2015
Augustus 2015
July 2015
Junie 2015
Mei 2015
April 2015
March 2015
February 2015
Januarie 2015
December 2014
November 2014
October 2014
September 2014
August 2014