Huisgenoot Magazine - 8 April 2021

Huisgenoot Magazine - 8 April 2021

Go Unlimited with Magzter GOLD
Read Huisgenoot along with 8,000+ other magazines & newspapers with just one subscription View catalog
1 Month $9.99
1 Year$99.99
$8/month
Subscribe only to Huisgenoot
1 Year $51.99
Save 50%
Buy this issue $1.99
In this issue
In hierdie uitgawe van Huisgenoot: Gering: Juan Boucher en sy Shamodene - ‘Ons word een’ nes met ons belofte op daardie eerste dag!; Brendon Daniels se lang pad na die kassie - Die angsoomblik toe ek op 33 vir my lewensmaat sê ek wil ’n akteur word; Dinge raak lelik in toesigsaak - Angie haal die mes uit – en Brad sit weer met ’n gebroke hart; Marita van der vyver se brief aan haar Mia - ‘Ek maak verskoning by my dogter oor al die dinge wat ek verkeerd gedoen het’ en Eindelose gruverhaal - 11 jaar later smeek vermoorde tiener Anika Smit se ma: 'Waar is haar handjies? Hoe kon iemand dit van my wegneem?'
Huisgenoot Magazine Description:
Publisher: Media24
Category: Entertainment
Language: Afrikaans
Frequency: Weekly
Huisgenoot, Suid-Afrika se topverkopertydskrif, is nou beskikbaar as an e-tydskrif. Dia gewilde gesinstydskrif met sy unieke redaksionele samestelling dek onderwerpe so wyd soos onder andere menslike dramas, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Cancel Anytime [ No Commitments ]
Digital Only