Huisgenoot - 19 November 2020
Get Huisgenoot along with 5,000+ other magazines & newspapers
Try FREE for 7 days
1 Year$99.99
Get Huisgenoot
1 Year $51.99
Save 50%Buy this issue $1.99
- Magazine Details
- In this issue
Magazine Description
In this issue
In hierdie uitgawe van Huisgenoot: Gretha Wiid word ouma - Haar dogter nou ’n jong enkelma - My kind het 'n fout gemaak, maar my kleinkind is nie 'n 'glips' nie, net 'n vreugde; 'Vals dokter' vas - Springs-man in skok ná sy trouvrou se arres - Hy dog sy's 'n longspesialis, toe speel sy net dokter-dokter; Diana se ewebeeld - Aktrise met SA wortels speel mees oortuigende prinses van harte nóg; Rocker weer pa - Francois van Coke spog met laaitie Max: ‘Ek wil op 50 nog met hom kan jol – ek moet nou lekker bykom!’ en Die Withuis wag - Als oor Amerika se nuwe President en sy adjunk: Joe Biden en Kamala Harris - Die drama en staaltjies van die verkiesing – en wat nou wag op Donald Trump.
Cancel Anytime [ No Commitments ]
Digital Only