Huisgenoot - 13 Augustus 2020Add to Favorites

Get Huisgenoot along with 5,000+ other magazines & newspapers

Try FREE for 7 days

bookLatest and past issues of 5,000+ magazines & newspapersphoneDigital Access. Cancel Anytime.familyShare with 4 family members.

1 Year$99.99

bookLatest and past issues of 5,000+ magazines & newspapersphoneDigital Access. Cancel Anytime.familyShare with 4 family members.
(Or)

Get Huisgenoot

1 Year $51.99

Save 50%
book52 issues starting from 3 Desember 2020 phoneDigital Access. Cancel Anytime.

Buy this issue $1.99

book13 Augustus 2020 issue phoneDigital Access.

Gift Huisgenoot

  • Magazine Details
  • In this issue

Magazine Description

In this issue

In hierdie uitgawe van Huisgenoot: Boer soek 'n vrou se nuwe aanbieder verloof - TV-boere moet nou langer wag, maar mooie Marciel gaan trou!; Dubbele tragedie by Gansbaai-plaasdam - Ouers oor hul rou verdriet nadat boetie (7) en sussie (5) saam verdrink - Op die gras was handdoeke en 'n mandjie vol appels en koekies...; Jeugliefdes herenig ná 27 jaar se wag - Twee dekades, vastelande en 'n pandemie, maar niks kon hul liefde stuit - HG beleef paartjie se eerste omhelsing toe hulle mekaar weer vind; Covid-19 eis 'Zietsies' - Elzabé Zietsman verloor die dak oor haar kop en ook haar gastehuis en Dis Tossie Lochner, SA! - ‘Werkloos’ op 83 ná sy haar pos by Spar verloor, maar so jolig en hups soos altyd.

  • cancel anytimeCancel Anytime [ No Commitments ]
  • digital onlyDigital Only