Try GOLD - Free
Huisgenoot - Koning Charles III Gedenkuitgawe Magazine - Gedenkuitgawe
Go Unlimited with Magzter GOLD
Read Huisgenoot - Koning Charles III Gedenkuitgawe along with 10,000+ other magazines & newspapers with just one subscription
View CatalogSubscribe only to Huisgenoot - Koning Charles III Gedenkuitgawe
Cancel Anytime.
(No Commitments) ⓘIf you are not happy with the subscription, you can email us at help@magzter.com within 7 days of subscription start date for a full refund. No questions asked - Promise! (Note: Not applicable for single issue purchases)
Digital Subscription
Instant Access ⓘSubscribe now to instantly start reading on the Magzter website, iOS, Android, and Amazon apps.
Verified Secure
payment ⓘMagzter is a verified Stripe merchant.
In this issue
In hierdie gedenkuitgawe: Koning Charles III - Hoe gaan Charles die monargie verander?; Alles oor die nuwe monarg - Hartseer kinderjare, vroeë liefdes, die toegewyde pa, die dierbare oupa; Die Diana-jare - Glans, leuens, jaloesie en tragedie: wat regtig verkeerd geloop het en Camilla - Van gehate minnares tot koningingemalin en Charles se rots.
Huisgenoot - Koning Charles III Gedenkuitgawe Magazine Description:
Wees gegroet, koning Charles III! Huisgenoot se spesiale gedenkuitgawe ter viering van die nuwe koning se kroning is gepak met fassinerende stories en asemrowende foto's vir koninklike aanhangers. Lees alles oor sy gekwelde kindertyd, die fiasko van sy huwelik met Diana en sy stryd om aanvaarding voor hy uiteindelik saam met Camilla geluk gevind het - en die rol kon inneem waarop hy hom 70 jaar lank voorberei het.