Die GROOT 4x4 Gids - 2016Add to Favorites

Get Die GROOT 4x4 Gids along with 5,000+ other magazines & newspapers

Try FREE for 7 days

bookLatest and past issues of 5,000+ magazines & newspapersphoneDigital Access. Cancel Anytime.

1 Year$99.99 $49.99 Save 50%

bookLatest and past issues of 5,000+ magazines & newspapersphoneDigital Access. Cancel Anytime.
(Or)

Get Die GROOT 4x4 Gids

Buy this issue $1.99

book2016 issue phoneDigital Access.

Gift Die GROOT 4x4 Gids

  • Magazine Details
  • In this issue

Magazine Description

Publisher:Media24

Category:Automotive

Language:Afrikaans

Frequency:One Time

Magazine Description: Om ’n 4x4 te koop is net die begin. Watter modifikasies moet jy daarop aanbring as jy hom in die veld wil gebruik? Watter vaardighede moet jy bemeester? Hierdie en nog baie meer vrae word in detail beantwoord in Die GROOT 4x4-gids, ’n volledige verwysingsbron van 100 blaaie, beantwoord. Beginners sowel as ervare 4x4-bestuurders kan baat by die korrekte inligting. Oor dinge soos die regte herwinningstoerusting, die regmaak van ’n pap wiel, die inhoud jou noodhulptas, die regte prosedure wanneer jy wilde diere in ’n kamp raakloop of die wettigheid al dan nie van daai mooi kolligte in die winkel. Met al die kennis wat jy in Die GROOT 4x4-gids sal opdoen, kan jy en jou gesin makliker, lekkerder en veiliger koers kies bos toe. En dit alles vir net R45.

In this issue

  • cancel anytimeCancel Anytime [ No Commitments ]
  • digital onlyDigital Only