VisKoors - December 2014
Get VisKoors along with 8,000+ other magazines & newspapers
Try FREE for 7 days
1 Year$99.99 $49.99 Save 50%
Get VisKoors
Buy this issue $2.99
Subscription plans are currently unavailable for this magazine. If you are a Magzter GOLD user, you can read all the back issues with your subscription. If you are not a Magzter GOLD user, you can purchase the back issues and read them.
- Magazine Details
- In this issue
Magazine Description
In this issue
Op die voorblad het ons vir Cecile Venter, die nuwe dames ope Suid-Afrikaanse rekordhouer met haar spieëlkarp van 16.08kg. Lees meer op bladsy 11 van hoe en waar die vis gevang is. In nog ‘n baie interessante artikel wys en vertel Paul Rawsthorne van hoe hy karpe vang met aartappels, kaas en malvalekkers – wat ‘n kombinasie! Dan is daar Brandon Fraser en sy mening van hoe ‘n hengelaar ‘n nuwe hengelplek moet benader. Ons hengelplakke die maand is die Breederivier, Doorndraaidam en Heaven langs die Vaalrivier. Vir die vlieghengelaar brei Warren van Tonder uit oor hoe om karpe met ‘n vliesgtok te benader en Rudolph Venter teiken die Vaalrivier in Desember, ook met sy vliegstok. Fanie Fourie gee riglyne aan vakansiehengelaars hoe om met kunsaas verskeie spesies te teiken. Hy wys en vertel hoe om te maak. Daar is nog verskeie ander artikels – sien gerus ons inhoudsopgawe vir meer inligting. Lekker lees.
Cancel Anytime [ No Commitments ]
Digital Only