VisKoors - July 2016Add to Favorites

Get VisKoors along with 5,000+ other magazines & newspapers

Try FREE for 7 days

bookLatest and past issues of 5,000+ magazines & newspapersphoneDigital Access. Cancel Anytime.

1 Year$99.99 $49.99 Save 50%

bookLatest and past issues of 5,000+ magazines & newspapersphoneDigital Access. Cancel Anytime.
(Or)

Get VisKoors

Buy this issue $1.99

bookJuly 2016 issue phoneDigital Access.

Subscription plans are currently unavailable for this magazine. If you are a Magzter GOLD user, you can read all the back issues with your subscription. If you are not a Magzter GOLD user, you can purchase the back issues and read them.

Gift VisKoors

  • Magazine Details
  • In this issue

Magazine Description

In this issue

Die naam sê alles - VisKoors is vir elkeen wat ‘n passie het vir hengel. In hierdie uitgawe: Hoe benader ek hengelwater Van al die duisende vrae rondom hengel wat die bekende varswaterhengelaar, Schalk van Breda, gevra word, is die mees algemeenste vraag sekerlik; “Hoe benader ek hengelwater?”. Lees gerus in hierdie uitgawe Schalk se benadering. Pak jou viskas Behalwe vir die regte benadering het hengelaars ook die regte gerei nodig. Om ‘n gereikas te pak is nie ‘n kwessie van net gryp en gooi bymekaar wat jy dink jy nodig het nie. Alhoewel daar nie ‘n regte of verkeerde manier is nie, pak suksesvolle hengelaars tog hulle viskaste op ‘n bepaalde manier. Lees hoe Piet van Oudshoorn sy viskas pak en leer by hom. Tigers on the mile There have been many articles written on a multitude of destinations and techniques for catching tiger fish but none that focus on dry fly fishing for tiger fish on a world-renowned section of the Zambezi River known as “Deka Tiger Mile”. See in this article how fly fishing guide, Wayne Sinclair, makes it look easy. Maar, as jy soms nie kan gaan hengel nie, en die VisKoors loop hoog... lees VisKoors!

  • cancel anytimeCancel Anytime [ No Commitments ]
  • digital onlyDigital Only