VisKoors - November 2015
Get VisKoors along with 8,000+ other magazines & newspapers
Try FREE for 7 days
1 Year$99.99
Get VisKoors
Buy this issue $1.99
Subscription plans are currently unavailable for this magazine. If you are a Magzter GOLD user, you can read all the back issues with your subscription. If you are not a Magzter GOLD user, you can purchase the back issues and read them.
- Magazine Details
- In this issue
Magazine Description
In this issue
Die naam sê alles - VisKoors is vir elkeen wat ‘n passie het vir hengel. In hierdie maand se uitgawe kyk ons na die nuwe revolusionêre Deense ontwikkeling. Ons lees van die uitvinder Michael Trost se Water Wolf onderwaterkamera wat die hengelwêreld vir ernstige hengelaars letterlik oopsluit. Hy deel ook van sy asemrowende fotos met ons. In die tweede uitgawe rondom raad en wenke vir kurperhengel kyk ons na die tiepes aas wat suksesvol in die somer gebruik kan word, onder andere maroek, wit rys, erdwurms, kunsaas en meer... Paul Rawsthorne het altyd sy unieke hengelbenaderings en in hierdie uitgawe is dit nie anders nie. Hy het ‘n hele lys van somer-aas wat algemeen in meeste huishoudings gevind kan word. Hy vertel ook van hoe, wanneer en waar om die aas te gebruik. In Pierre le Roux is se artikel “Opwinding in Parys” deel ons sy hengelervaring langs die Vaalrivier soos net hy dit kan vertel. Hy neem ons saam op reis na die sandwalle, baie vis en toeskouers wat deel maak van sy verhaal. Ander artikels die maand in VisKoors is: Paul Rawsthorne se “Still water tactics” Noel Midlane se “Short session carp fishing” Evert Lauhscher se tiervishengel in die Laeveld John Badenhorst se “Vlieghengel op die Vaalrivier” “Sterling Plastics Bass Bonanza” verslag
Cancel Anytime [ No Commitments ]
Digital Only