VisKoors - October 2015
Get VisKoors along with 8,000+ other magazines & newspapers
Try FREE for 7 days
1 Year$99.99
Get VisKoors
Buy this issue $1.99
Subscription plans are currently unavailable for this magazine. If you are a Magzter GOLD user, you can read all the back issues with your subscription. If you are not a Magzter GOLD user, you can purchase the back issues and read them.
- Magazine Details
- In this issue
Magazine Description
In this issue
Die naam sê alles - VisKoors is vir elkeen wat ‘n passie het vir hengel en graag deel ons met lesers die kuns van kurperhengel. Met die watertemperature wat styg, is dit weer tyd om kurpers te vang. Henry de Beer deel sy hengelwenke met ons want die dag as die kurpers byt is daar nie tyd vir polisiemanne aansit nie. Dan verg dit vernuf en konsentrasie om die visse vinnig genoeg te land. Vir soutwaterhengelaars is die “bucktail jig” nogsteeds een van die mees effektiefste kunsase om te gebruik. In hierdie uitgawe vertel Brandon Zeeman ons presies hoe om die regte aas te kies, watter gerei hengelaars nodig het en waar om die aas te gebruik. Vir diegene wat nie so gelukkig is om af te gaan kus toe nie, is daar nog altyd die binnelandse spesies. Hengelgidse, Ralph Radford en Wayne Sinclair, is ervare kunsvlieghengelaars en deel hul geheime oor hoe om geelvisse in die Vaalrivier uit te oorlê. Ons sien daarna uit om van jou te hoor want dit is nie net ons skrywers wat suksesvol is nie, ons ontvang ook talle bydraes van lesers wat graag hulle fotos met ander wil deel. Maar, as jy soms nie kan gaan hengel nie, en die VisKoors loop hoog... lees VisKoors!
Cancel Anytime [ No Commitments ]
Digital Only