Facebook Pixel 'Rugby bou ons gemeenskappe' | Swartland Gazette - newspaper - Bu hikayeyi Magzter.com'da okuyun

Denemek ALTIN - Özgür

'Rugby bou ons gemeenskappe'

Swartland Gazette

|

January 27, 2026

Malmesbury het op Dinsdagaand 20 Januarie die afskop van die 2026SuperSpar- Mount Royal 7's beleef toe die Wesbank-rugbyklub die amptelike bekendstelling van die toernooi by die Dros-restaurant aangebied het.

- David Rossouw

'Rugby bou ons gemeenskappe'

Verteenwoordigers van die onderskeie spanne saam met Wesbank se toernooibestuur. Die Wesbank-toernooibestuur saam met die borge.

Die 19de weergawe van die gewilde 7's-kompetisie is net ná 19:00 bekendgestel en die boodskap was duidelik: Wesbank is nie net reg vir die uitdaging nie, maar bevestig hul status as die voorloper van 7's-rugby in die Boland.

Die atmosfeer was een van trots en optimisme, met gaste, ondersteuners en die media wat die klub se visie en toewyding eerstehands beleef het. Met die dinamiese betrokkenheid van Eduan Houberg en Ashley Lots, wat borgskappe en die organisasie dryf, sowel as volgehoue steun van die uitvoerende bestuur, is die verwagting dat die 2026toernooi een van die mees suksesvolle nog sal wees.

Swartland Gazette'den DAHA FAZLA HİKAYE

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Rotariërs help kinders sien

Die Rotariërklub van Riebeekvallei se leuse \"Diens bo Self\", 'n projek wat reeds jong lewens verander, maak gewis 'n verskil.

time to read

2 mins

May 12, 2026

Swartland Gazette

Rottweiler takel vrou

'n Oggend se inkopies het vinnig in 'n nagmerrie ontaard toe Natasha de Bruin (46) van Darling deur 'n rottweiler aangeval is.

time to read

3 mins

May 12, 2026

Swartland Gazette

Treindienste verbeter

Inwoners en passasiers van die Malmesbury-treindienste kan van vandeesmaand af uitsien na verbeterde dienste.

time to read

1 min

May 12, 2026

Swartland Gazette

Ligte, stilte, aksie ... vir 'Stofpad'

Ligte, stilte, aksie!

time to read

3 mins

May 12, 2026

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Nog wind, reën vandag

Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) het alle skole in die provinsie vir vandag (12 Mei) gesluit weens die huidige kouefront wat voortduur.

time to read

2 mins

May 12, 2026

Swartland Gazette

Swartland Gazette

W'bank bly onoorwonne

Met nog twee wedstryde in die eerste ronde van die Swartland-Grootuitdaagbekerliga oor is Wesbank steeds die enigste onoorwonne span en gemaklik voor met nege punte bo sy naaste teenstander, Porterville.

time to read

2 mins

May 12, 2026

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Malmesbury vier 30 jaar - en beker

Die Malmesbury-krieketklub het op Saterdagaand 25 April in die Malmesbury Stadsaal sy jaarlikse bekeruitdeling gehou.

time to read

1 min

May 12, 2026

Swartland Gazette

Application deadline looms

Parents in the Western Cape who missed the initial deadline for school applications still have time to secure a place for their children in Grade R, 1 and 8 for next year (2027), but they need to act quickly.

time to read

1 mins

May 05, 2026

Swartland Gazette

Skryf nou in vir 'Nou praat jy!'

Suid-Afrika se speelse redenaarskompetisie \"Nou praat jy!\" is terug en mik vanjaar hoër.

time to read

2 mins

May 05, 2026

Swartland Gazette

Hordes hoenders in erge botsing

'n Vragmotor, wat verlede Dinsdag (28 April) vroegdag honderde hoenders uit Darling vervoer het, was in 'n ernstige botsing op die R302 betrokke.

time to read

1 min

May 05, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size