Denemek ALTIN - Özgür
Voortrekkers hou uitdagende kommandokamp
Suid-Kaap Forum
|Suid-Kaap Forum
Die Riversdal Voortrekkers het van 6 tot 8 Maart hul jaarlikse kommandokamp op Oudebosch-plaas, in 'n akkerbos buite die dorp, aangebied.
Voortrekkers span die tyd langs 'n vuur tydens die afgelope kommandokamp.
(Foto: Riversdal Voortrekkers)
Die kamp is gelei deur kommandoleier Tielman Roos en adjunkkommandoleier Licele Visser. Daar was sowat 90 deelnemers, waaronder ongeveer 60 skoolkinders van gr. R tot gr. 12 en sowat 30 volwassenes.
Met geen vaste geriewe op die kampterrein nie, moes alles vir die kombuis aangery word.
Bu hikaye Suid-Kaap Forum dergisinin Suid-Kaap Forum baskısından alınmıştır.
Binlerce özenle seçilmiş premium hikayeye ve 9.000'den fazla dergi ve gazeteye erişmek için Magzter GOLD'a abone olun.
Zaten abone misiniz? Oturum aç
Suid-Kaap Forum'den DAHA FAZLA HİKAYE
Suid-Kaap Forum
Laerskool Bertie Barnard-hengelaars wys hul staal
STILBAAI - Laerskool Bertie Barnard se hengelkompetisie op Vrydag 10 April het hengelaars van alle ouderdomme Skulpiesbaai toe gelok.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stappers besoek Tuin-Op-Die-Brak in Stilbaai-Oos
STILBAAI - Die inwoners van Stilbaai is baie trots op die pragtige Tuin-Op-Die-Brak in Stilbaai-Oos en gebruik elke moontlike oomblik om dit aan besoekers te wys.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Ultra Trail Sleeping Beauty 'n fees
Die Ultra Trail Sleeping Beauty (UTSB), wat op 11 April vir die tweede keer plaasgevind het, het gewys dat dié wedloop die potensiaal het om as een van die mees ikoniese bergwedlope in die Suid-Kaap beskou kan word.
2 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Cars en PDSA daar vir jou troeteldiere
Die Community Animal Rescue Society (Cars) en die People's Dispensary for Sick Animals (PDSA) besoek Riversdal weer op Saterdag 25 April om noodsaaklike dieregesondheidsdienste aan die gemeenskap te lewer.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Motoriste gemaan oor gevaar langs N2
Motoriste wat die N2 by Riversdal gebruik, word gemaan om uiters versigtig te wees ná 'n waarskuwing deur ao.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai: grond vir kleinboere
STILBAAI - Die onlangse aankoop van twee plase langs die R305 deur die departement van grondhervorming en landelike ontwikkeling het gemengde reaksie in die Stilbaai-omgewing ontlok.
2 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Huis Stilbaai hou hul gunsteling basaar
STILBAAI - Die reuk van braaivleis het sommer vroegoggend al oor Perlemoenstraat gehang, want dit was weer tyd vir Huis Stilbaai se gewilde jaarlikse basaar.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Filatelieklub vestig aandag op poskantoor
STILBAAI - Die Stilbaai-filatelieklub het 'n uitstalling by die poskantoor, eerstens om mense bewus te maak van die doen en late van die klub, maar ook om aan die inwoners van Stilbaai te wys dat die poskantoor nog steeds aktief is en normaal sake doen.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Jeugdiges probeer geestelike ontploffing aanwakker
Met die huidige sosiale verval onder jeugdiges in vandag se samelewing, is dit verblydend dat daar wel instansies is wat pogings aanwend om die morale denkwyse te verander.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Rolbalklub spog met suksesvolle toernooie
HEIDELBERG - Die Heidelbergrolbalklub het onlangs weer hul merk gemaak met 'n reeks suksesvolle en gesellige geleenthede wat die gemeenskap bymekaar gebring het.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Listen
Translate
Change font size
