Denemek ALTIN - Özgür
Seagulls-rugbyklub kies nuwe bestuur vir 2026
Suid-Kaap Forum
|Suid-Kaap Forum
Seagullsrugbyklub se algemene jaarvergadering op Maandag 12 Januarie het heelwat belangstellendes gelok en die klubhuis by die Melkhoutfonteinsportterrein was behoorlik gepak met spelers en ondersteuners.
Voor, van links is David Hartnick (ondervoorsitter), Carla Toppies (hulpsekretares), Gavin Kleinhans (voorsitter), Marlin Jansen (sekretaris) en Beryl Prins (tesourier). Agter: John Busch (hulptesourier), Anna Petersen (gewone bestuurslid), Kenwin Stout (gewone bestuurslid), Graham Kiewitz (gewone bestuurslid) en Marthinus Baadjies (gewone bestuurslid).
Julian Buys, lid van die SWD Arende se uitvoerende bestuur, het die vergadering bygewoon as afgevaardigde van die unie.
In sy voorsittersverslag het Marlin Jansen 'n terugblik op die seisoen gegee en gesê dat Seagulls behoorlik getoets is toe hulle in die Premierliga teen die SWD se topspanne gespeel het.
Bu hikaye Suid-Kaap Forum dergisinin Suid-Kaap Forum baskısından alınmıştır.
Binlerce özenle seçilmiş premium hikayeye ve 9.000'den fazla dergi ve gazeteye erişmek için Magzter GOLD'a abone olun.
Zaten abone misiniz? Oturum aç
Suid-Kaap Forum'den DAHA FAZLA HİKAYE
Suid-Kaap Forum
'Olie vir jou Lamp 2': Van Facebook-groep tot boek
'n Vierde boek het pas uit die pen van Emsie Martin, skrywer en teksredakteur van George, verskyn.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Andru inspireer ander met sy fietstoer
Hoër Landbouskool Oakdale se leerders het Saterdag 17 Januarie vir Andru van Zyl verwelkom toe hy by die skool aangedoen het as deel van sy, My Ride of Hope for the CHOC Cows-fietstoer.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Spanning, sport en vriendskap by rolbaldag
HEIDELBERG - Heidelbergrolbalklub was op Saterdag 10 Januarie die gasheer van vanjaar se opedagtoernooi.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai se eerste busdiens
STILBAAI -In toeka se tyd, toe Stilbaai nog regtig stil was, het Riversdallers die Desembervakansie in Stilbaai deurgebring.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Twee nuwe onderwysers vir Melkhoutfontein Primêr
STILBAAI - Melkhoutfontein spog vanjaar met twee nuwe onderwysers.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Kry 'n huis vir hierdie diertjies
Help ons om 'n permanente huis vir hierdie diere te vind deur die Community Animal Rescue Society (Cars) te kontak.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Heidelberg veg vir oorlewing
Heidelberg United-krieketklub, wat een van sy swakste seisoene in die klub se trotse geskiedenis beleef, bevind hom komende Saterdag in 'n bittere stryd om oorlewing in die SWDK Garden Route Badgers-promosieligawedstryd weg teen Ladismith-krieketklub.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai-jukskeilaer hou ore dag
Die Stilbaai-jukskeilaer het Saterdag 19 Januarie hulle ope dag aangebied en vyf klubs het meegeding.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Rooispan se gees en prestasies kroon Oakdale se kleureatletiek
Die kleureatletiek van Hoër Landbouskool Oakdale, wat op Maandag 19 Januarie plaasgevind het, was 'n dag vol geesdrif, spangees en indrukwekkende atletiekprestasies.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Graad R-klasse bars vanjaar uit hulle nate
Die graad R-klasse van Laerskool Bertie Barnard en Melkhoutfontein Primêr is 'n miernes van bedrywighede.
1 min
Suid-Kaap Forum
Listen
Translate
Change font size

