Heidelberg United-krieketklub loop weer hul rieme styf
Suid-Kaap Forum
|Suid-Kaap Forum
Heidelberg United-krieketklub het weer vir die tweede keer die seisoen op Saterdag 1 November hul rieme styfgeloop toe hulle hul tweede agtereenvolgende wedstryd, teen Pioneers-krieketklub van Plettenbergbaai, naelskraap met een paaltjie verloor het.
Die groep leerders/ spelers van De Waalville Primêr het baie entoesiasties aan die mini-krieketkliniek wat deur Heidelberg United-krieketklub aangebied is, deelgeneem. Hier is hulle saam met Garth Easu (HUCC voorsitter), Reagan Titus (Pioneers), Eastrijond Esau (HUCC hulpsekretaris), en Leon Hartnick (voormalige HUCC aanvangsokwer en paaltjiewagter). Hy het ook op die bestuur gedien. Foto: Clive Pretorius.
(Clive Pretorius)
Dit was hul tweede wedstryd in die SWDK Garden Route Badgers Promosieliga.
United kaptein, Jaylin Opperman, het die loot gewen en besluit om te kolf, wat toe op die oog af nie na 'n goeie besluit gelyk het nie aangesien die eerste paaltjie sommer al in die eerste beurt geval het met die telling op 4/1.
Bu hikaye Suid-Kaap Forum dergisinin Suid-Kaap Forum baskısından alınmıştır.
Binlerce özenle seçilmiş premium hikayeye ve 9.000'den fazla dergi ve gazeteye erişmek için Magzter GOLD'a abone olun.
Zaten abone misiniz? Oturum aç
Suid-Kaap Forum'den DAHA FAZLA HİKAYE
Suid-Kaap Forum
Albertinia-span mik vir Trans Agulhas-glorie
HESSEQUA - Wanneer 'n mens met kragbootveterane Johann Lodewyks en sy spanmaat, Sebastian Kotzé, gesels, raak dit vinnig duidelik dat kragbootwedrenne vir hulle nie bloot 'n sport is nie, maar 'n leefstyl en 'n ingesteldheid.
2 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Bewaringstrust takel erf 657 se indringers
Die Stilbaai-bewaringstrust het Saterdag 13 Desember opgeruk na erf 657, die groen gebied tussen die gholfbaan en Jongensfonteinpad.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Patatgate van toeka se tyd
Daar is soveel staaltjies uit Stilbaai se verre verlede en gelukkig het mense soos Barbara de Jager in haar boek Stilbaai - joernaal heelwat daarvan opgeneem.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Pirates stoomroller oor Heidelberg United
Heidelberg United-krieketklub kon weereens Saterdag nie die mas in hul vyfde en laaste SWDK Garden Route Badgers Promosieligawedstryd vir die jaar opkom teen Pirates United-krieketklub hier op Loeriepark nie.
2 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Wildstroping is 'n werklikheid
Die Wildlife Crime Information Network (WCIN) in samewerking met Wild Rescue NPO het Saterdag 6 Desember 'n antistropingstrop-stap en praatjie in Stilbaai aangebied.
2 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Inwoners bestook polisie met klippe
Clive Pretorius
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Hessequa verwelkom besoekers
Vanaf bladsy 1 by strande en riviere.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
A season of new beginnings at Cango
Births, rescues and rehabilitation efforts have brought renewed life and purpose to the Cango Wildlife Ranch this festive season, with a recent baby boom serving as a heartwarming reminder that the true spirit of the holidays lies in new beginnings.
2 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Art4All lok talle
Die Art4All-kunsuitstalling het ses uiteenlopende kunstenaars bymekaar gebring vir 'n uitstalling wat jy nie durf misloop nie.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai-Wes-parkrun is vet pret
Met die vakansiegangers wat besig is om Stilbaai in te stroom groei die aantal deelnemers aan die parkrun ook drasties.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Listen
Translate
Change font size

