Magzter GOLD ile Sınırsız Olun

Magzter GOLD ile Sınırsız Olun

Sadece 9.000'den fazla dergi, gazete ve Premium hikayeye sınırsız erişim elde edin

$149.99
 
$74.99/Yıl

Denemek ALTIN - Özgür

Kultuur, klanke en kreatiwiteit

Suid-Kaap Forum

|

Suid-Kaap Forum

Die 8ste Hessequa Harmonie-fees, wat van 23 tot 27 September plaasgevind het, het die afgelope week die Hessequa-streek se mense en besoekers saamgebind in 'n viering van musiek, kuns, erfenis en gemeenskap.

- Ben Snyman

Met vyftien vertonings, sewe kunsuitstallings, 'n rekordgetal van 500 besoekers en wêreldklas kunstenaars, het die fees nie net in omvang gegroei nie, maar ook in gees en betekenis.

Feesdirekteur Niël Rademan, beskryf dit só: "Die 8ste Hessequa Harmonie was vir ons 'n besonderse hoogtepunt. Wat my die meeste trots maak, is hoe die gemeenskap en besoekers saam die unieke karakter van die Hessequa-streek kom vier het. Hierdie sukses gee ons ongelooflike momentum vir die toekoms. Die klein fees, met die groot hart."

Musikale hoogtepunte

Die ATKV-galakonsert in die NG Kerk was ongetwyfeld een van die hoogtepunte. Die

Suid-Kaap Forum'den DAHA FAZLA HİKAYE

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

'Olie vir jou Lamp 2': Van Facebook-groep tot boek

'n Vierde boek het pas uit die pen van Emsie Martin, skrywer en teksredakteur van George, verskyn.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Andru inspireer ander met sy fietstoer

Hoër Landbouskool Oakdale se leerders het Saterdag 17 Januarie vir Andru van Zyl verwelkom toe hy by die skool aangedoen het as deel van sy, My Ride of Hope for the CHOC Cows-fietstoer.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Spanning, sport en vriendskap by rolbaldag

HEIDELBERG - Heidelbergrolbalklub was op Saterdag 10 Januarie die gasheer van vanjaar se opedagtoernooi.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stilbaai se eerste busdiens

STILBAAI -In toeka se tyd, toe Stilbaai nog regtig stil was, het Riversdallers die Desembervakansie in Stilbaai deurgebring.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Twee nuwe onderwysers vir Melkhoutfontein Primêr

STILBAAI - Melkhoutfontein spog vanjaar met twee nuwe onderwysers.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Kry 'n huis vir hierdie diertjies

Help ons om 'n permanente huis vir hierdie diere te vind deur die Community Animal Rescue Society (Cars) te kontak.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Heidelberg veg vir oorlewing

Heidelberg United-krieketklub, wat een van sy swakste seisoene in die klub se trotse geskiedenis beleef, bevind hom komende Saterdag in 'n bittere stryd om oorlewing in die SWDK Garden Route Badgers-promosieligawedstryd weg teen Ladismith-krieketklub.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stilbaai-jukskeilaer hou ore dag

Die Stilbaai-jukskeilaer het Saterdag 19 Januarie hulle ope dag aangebied en vyf klubs het meegeding.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Rooispan se gees en prestasies kroon Oakdale se kleureatletiek

Die kleureatletiek van Hoër Landbouskool Oakdale, wat op Maandag 19 Januarie plaasgevind het, was 'n dag vol geesdrif, spangees en indrukwekkende atletiekprestasies.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Graad R-klasse bars vanjaar uit hulle nate

Die graad R-klasse van Laerskool Bertie Barnard en Melkhoutfontein Primêr is 'n miernes van bedrywighede.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size