Denemek ALTIN - Özgür
Riddles lewer begroting vir volhoubare groei
Suid-Kaap Forum
|Suid-Kaap Forum
Die Hessequa-munisipaliteit het op 28 Mei sy konsepbegroting vir die 2025/2026 finansiële jaar aangekondig. Die fokus is op volhoubare groei, infrastruktuurontwikkeling en maatskaplike ondersteuning, te midde van nasionale en internasionale ekonomiese onsekerheid.
Hessequa-burgemeester, Grant Riddles, het tydens die begrotingsvergadering gesê die munisipaliteit bevind hom op die drumpel van 'n nuwe era ná die vorming van 'n Regering van Nasionale Eenheid.
"Ons begroting is konserwatief, maar realisties en fokus op die handhawing van diensstandaarde en ekonomiese stabiliteit," het hy gesê.
Die totale bedryfsinkomste vir die jaar beloop R807,3 miljoen, met uitgawes van R805,9 miljoen. Die kapitaalbegroting staan op R187,6 miljoen.
Eiendomsbelasting, wat 18,4% van die inkomste vorm, sal met 5,9% styg.
Bu hikaye Suid-Kaap Forum dergisinin Suid-Kaap Forum baskısından alınmıştır.
Binlerce özenle seçilmiş premium hikayeye ve 9.000'den fazla dergi ve gazeteye erişmek için Magzter GOLD'a abone olun.
Zaten abone misiniz? Oturum aç
Suid-Kaap Forum'den DAHA FAZLA HİKAYE
Suid-Kaap Forum
Vier skole kry 100%
Hoërskool Langenhoven het bevestig dat hul klas van 2025 'n 100%-slaagsyfer behaal het.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Riversdal neem afskeid van Everton
Die Riversdal-gemeenskap het met diepe hartseer afskeid geneem van Everton Prins, 'n gewaardeerde lid van die munisipale reinigingspan, wie se toewyding en werksetiek 'n blywende indruk op kollegas en inwoners gelaat het.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Min by optog teen dwelms in Albertinia
Die Albertinia-gemeenskapspolisiëringsforum en die Rising Stars-jeugbeweging het Maandag 12 Januarie 'n optog teen dwelms gehou.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Mayflower behaal 224 lopies teen Melkhoutfontein
Melkhoutfontein het egter 'n rampspoedige dag beleef en kon slegs 94 lopies aanteken voordat almal in die 25ste kolfbeurt uitgehaal is.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Andru se kankertrap neem hom deur die Tuinroete
Wanneer Andru van Zyl tussen 13 en 17 Januarie deur die Tuinroete en Hessequa trap, is dit nie net 'n fietsryer wat verbykom nie, maar 'n lewende verhaal van hoop en inspirasie.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Nog 'n sinnelose moord
STILBAAI - Die polisie in Stilbaai ondersoek tans die omstandighede rondom 'n moord wat na bewering Saterdagaand, 10 Januarie, in Melkhoutfontein plaasgevind het.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Bertie Barnard spog met twee nuwe leerkragte
Laerskool Bertie Barnard spog vanjaar met twee nuwe personeellede.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Uitheemse plante verhoog brandgevaar drasties
HESSEQUA - Die afgelope paar weke se brande in Hessequa en omliggende gebiede het die dringendheid bevestig van 'n probleem wat kenners al jare lank uitlig: uitheemse indringerplante verhoog brandgevaar dramaties - terwyl staatsbefondsing vir die bekamping daarvan opdroog.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Gratis toetse vir skoolvervoer in Riversdal
Met skole in die Wes-Kaap wat op 14 Januarie heropen het, verskerp die Wes-Kaapse departement van mobiliteit sy pogings om die veilige vervoer van leerders na en van skole te verseker.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Oud-Oakdaler kritiek na vliegtuigongeluk
'n Oudleerder van Hoër Landbouskool Oakdale, Nicholas Joubert (matriek 2019), is tans in die intensiewesorgeenheid (ICU) nadat hy onlangs in 'n ernstige vliegongeluk betrokke was.
1 min
Suid-Kaap Forum
Listen
Translate
Change font size
