Denemek ALTIN - Özgür
Stilbaai-sangers hou 'n warm winterkonsert
Suid-Kaap Forum
|Suid-Kaap Forum
Die warm klanke van die Stilbaai-sangers se winterkonsert het Vrydagaand, 30 Mei, oor Stilbaai weergalm. Van vroegaand af het mense die Gereformeerde Kerk ingestroom en die afwagting was duidelik voelbaar.
Die Stilbaai-sangers bestaan uit drie kore naamlik, die Seisoene-sangers onder leiding van Anine Fourie, Disa-dameskoor onder leiding van Hanlie Lubbe en die mannekoor onder leiding van Naomi van Schalkwyk, maar tussen hulle is daar ook nog die Asters, 'n kwartet en solosangers.
Nadat dr. Marietjie Strydom, voorsitter van die Stilbaai-sangers, die verwelkoming gedoen het was daar geen keer nie.
Die organiseerders het die koorsang pragtig afgewissel met groepe, duette en solostukke om van die aand 'n onvergeetlike ervaring te maak.
Bu hikaye Suid-Kaap Forum dergisinin Suid-Kaap Forum baskısından alınmıştır.
Binlerce özenle seçilmiş premium hikayeye ve 9.000'den fazla dergi ve gazeteye erişmek için Magzter GOLD'a abone olun.
Zaten abone misiniz? Oturum aç
Suid-Kaap Forum'den DAHA FAZLA HİKAYE
Suid-Kaap Forum
Is my kind emosioneel reg vir groot skool?
Is my kind emosioneel reg vir groot skool? Dit is die vraag waarmee baie ouers worstel wanneer kinders skoolgaande ouderdom bereik.
2 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Riversdal Blues B-span wen teen Progress
Riversdal Blues se rugbyspanne het Saterdag in spannende wedstryde teen Progress-rugbyklub kragte gemeet, met gemengde uitslae oor al drie spanne.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
From stage fright to spotlight
For many high school learners, stepping onto a stage can feel terrifying.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Bly honger vir kennis
Nuuskierigheid is een van die belangrikste eienskappe wat enige kind - en selfs volwassenes - kan ontwikkel.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
King's College continues to grow as new high school expansion takes shape
Situated within the beautiful Outeniquasbosch Wildlife Village, King's College offers a unique learning environment where children can experience education in a setting that inspires curiosity and connection with nature.
2 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Mental health support in schools more important than ever
Organisations such as the Knysna Initiative for Learning and Teaching (Kilt) call for greater support and awareness in classrooms and communities.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Silver Stars se liggie word geblus
Heidelberg-rugbyklub het Saterdag in hul SWDRU Superliga A-wedstryd weer tekens van hul beste vorm getoon toe hulle Silver Stars van George met 31 - 12 op hul tuisveld geklop het.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Parents, know how much sleep your young children really need
Sleep is essential for a child's growth, development and overall well-being.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Social media as a learning tool in the classroom
Social media can provide improved communication between teachers, learners and parents.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Games in class, not only on the playground
South Africa's education landscape is changing, with games and game-like elements having been implemented in classrooms.
1 min
Suid-Kaap Forum
Listen
Translate
Change font size
