Denemek ALTIN - Özgür
Dasse vier Afrikaans se 100ste bestaan
Suid-Kaap Forum
|Suid-Kaap Forum
Suid-Afrikaners landwyd het op Donderdag 8 Mei die 100-jarige bestaan van Afrikaans as amptelike erkende taal gevier. En hier by Hoërskool Langenhoven het leerders én onderwysers met 'n kreatiewe plan vorendag gekom deur Afrikaanse idiome op 'n heel prettige manier met gepaste kleredrag op die rugbyveld ten toon te stel.
'n Paneel het die junior en senior wenners aangewys wat Afrikaanse idiome die beste voorgestel het.
Juniors
1ste: Carla Mouton met 'Deur die blare.'
2de: Max van Coller met 'Stokoud, maar skouer teen die wiel.'
3de: Melissa Smit en Elbie met 'Onder een sambreël boer.'
Seniors
Bu hikaye Suid-Kaap Forum dergisinin Suid-Kaap Forum baskısından alınmıştır.
Binlerce özenle seçilmiş premium hikayeye ve 9.000'den fazla dergi ve gazeteye erişmek için Magzter GOLD'a abone olun.
Zaten abone misiniz? Oturum aç
Suid-Kaap Forum'den DAHA FAZLA HİKAYE
Suid-Kaap Forum
'Olie vir jou Lamp 2': Van Facebook-groep tot boek
'n Vierde boek het pas uit die pen van Emsie Martin, skrywer en teksredakteur van George, verskyn.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Andru inspireer ander met sy fietstoer
Hoër Landbouskool Oakdale se leerders het Saterdag 17 Januarie vir Andru van Zyl verwelkom toe hy by die skool aangedoen het as deel van sy, My Ride of Hope for the CHOC Cows-fietstoer.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Spanning, sport en vriendskap by rolbaldag
HEIDELBERG - Heidelbergrolbalklub was op Saterdag 10 Januarie die gasheer van vanjaar se opedagtoernooi.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai se eerste busdiens
STILBAAI -In toeka se tyd, toe Stilbaai nog regtig stil was, het Riversdallers die Desembervakansie in Stilbaai deurgebring.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Twee nuwe onderwysers vir Melkhoutfontein Primêr
STILBAAI - Melkhoutfontein spog vanjaar met twee nuwe onderwysers.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Kry 'n huis vir hierdie diertjies
Help ons om 'n permanente huis vir hierdie diere te vind deur die Community Animal Rescue Society (Cars) te kontak.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Heidelberg veg vir oorlewing
Heidelberg United-krieketklub, wat een van sy swakste seisoene in die klub se trotse geskiedenis beleef, bevind hom komende Saterdag in 'n bittere stryd om oorlewing in die SWDK Garden Route Badgers-promosieligawedstryd weg teen Ladismith-krieketklub.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai-jukskeilaer hou ore dag
Die Stilbaai-jukskeilaer het Saterdag 19 Januarie hulle ope dag aangebied en vyf klubs het meegeding.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Rooispan se gees en prestasies kroon Oakdale se kleureatletiek
Die kleureatletiek van Hoër Landbouskool Oakdale, wat op Maandag 19 Januarie plaasgevind het, was 'n dag vol geesdrif, spangees en indrukwekkende atletiekprestasies.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Graad R-klasse bars vanjaar uit hulle nate
Die graad R-klasse van Laerskool Bertie Barnard en Melkhoutfontein Primêr is 'n miernes van bedrywighede.
1 min
Suid-Kaap Forum
Listen
Translate
Change font size

