Magzter GOLD ile Sınırsız Olun

Magzter GOLD ile Sınırsız Olun

Sadece 9.000'den fazla dergi, gazete ve Premium hikayeye sınırsız erişim elde edin

$149.99
 
$74.99/Yıl
The Perfect Holiday Gift Gift Now

Boere in rooivleisbedryf in dialoog met Minister van Landbou

Stellalander

|

July 02, 2025

Die leier van die Demokratiese Alliansie en Minister van Landbou, John Steenhuisen, het Vrydag, 27 Junie, tydens 'n virtuele dialoog met boere en verteenwoordigers van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) by die Vryburg-vendusiekrale belangrike kwessies in die landbousektor aangespreek.

Hoewel Minister Steenhuisen oorspronklik beplan het om die vergadering persoonlik by te woon, is sy vlug weens ongunstige weersomstandighede in die Wes-Kaap gekanselleer. Pieter Jonker, voorsitter van Agri Vryburg, het die sessie amptelik geopen voordat Steenhuisen die gesprek virtueel aangebied het.

Fokus op bek-en-klouseer en uitvoermarkte

Minister Steenhuisen het sy insette begin deur te verwys na die impak van bek-en-klouseer op die rooivleisbedryf. Hy het genoem dat Suid-Afrika steeds worstel met die nasleep van die 2019-uitbraak, terwyl die huidige uitbreking by Karan-voerkrale die prysstruktuur ernstig ontwrig. Hy het beklemtoon dat beheer oor bek-en-klouseer van kardinale belang is, veral met die oog op uitvoermarkte soos die Europese Unie.

Stellalander'den DAHA FAZLA HİKAYE

Stellalander

Community rallies against Gender-Based Violence at Geluksoord Sports Ground in Christiana

Geluksoord Sports Ground in Christiana, North West province, buzzed with activity on Monday as community members, parents, guardians, and learners gathered for the Services SETA FBI Gender-Based Violence (GBV) Awareness Campaign. GBV remains a devastating pandemic affecting homes and communities across South Africa.

time to read

2 mins

July 09, 2025

Stellalander

Former driving school instructor sentenced to three years for corruption

The Hartswater Magistrates' Court has sentenced a 64-year-old former driving school instructor to three years of direct imprisonment without the option of a fine following his conviction on corruption charges.

time to read

1 min

July 09, 2025

Stellalander

Opkomende netbaltalente staan in die kollig by Telkom Kampioenskappe 2025

STELLALANDER-VRYBURG: Die 2025 Telkom SA Netbalkampioenskappe vind plaas van 7 tot 11 Julie by Hoërskool DF Malan en Laerskool Totius in Bellville, Kaapstad.

time to read

1 min

July 09, 2025

Stellalander

Vryburg Motorklublede blink uit by Biesiesvlei 300

STELLALANDER-VRYBURG: Lede van die Vryburg Motorklub het Saterdag, 5 Julie weer hulle staal gewys tydens die LTX Landini Biesiesvlei 300, en verskeie podiumplekke behaal in hul onderskeie klasse.

time to read

1 min

July 09, 2025

Stellalander

Gesprek oor bek-en-klouseer bied alternatiewe oplossings vir boere

Op Woensdag, 2 Julie 2025, het 'n belangrike gesprek oor alternatiewe oplossings vir die hantering van bek-en-klouseer plaasgevind by die Vryburg Veiligskrale.

time to read

1 min

July 09, 2025

Stellalander

Police confiscate large quantity of copper cable

As part of an inter-provincial cross-border operation, police in the Northern Cape confiscated suspected stolen copper cables valued at approximately R250 000 from a farm near Kuruman.

time to read

1 min

July 09, 2025

Stellalander

Vryburg-beesveiling tot stilstand geruk

Die weeklikse beesveiling op Vrydag, 4 Julie 2025, is tot stilstand geruk toe 'n verdagte bees opgemerk is, wat tot onmiddellike kansellering van die veiling gelei het en kommer in die boergemeenskap gesaai het.

time to read

1 mins

July 09, 2025

Stellalander

Fatal house fire in Huhudi claims one life

On Sunday morning, 6 July 2025, Huhudi Police were alerted to a house fire in Mariri Street, Huhudid.

time to read

1 min

July 09, 2025

Stellalander

Literacy programme brings lasting change to Vryburg schools

STELLALANNDER-VRYBURG: Over the past three years, a focused literacy initiative has been transforming the reading abilities of Grade 3 learners in the Vryburg area.

time to read

2 mins

July 09, 2025

Stellalander

Rioolprobleme in Sannieshof en waternood in Ottosdal

STELLALANDER-SANNIESHOF: Die dorpe Sannieshof en Ottosdal verkeer in 'n ernstige infrastruktuurkrisis, met rou riool wat strate en erwe in Sannieshof oorstroom, terwyl Ottosdal-inwoners sonder water moet klaarkom.

time to read

1 min

July 09, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size

Holiday offer front
Holiday offer back