Denemek ALTIN - Özgür

Vryburg 300: Spoed, Stof en Sensasie

Stellalander

|

July 11, 2025

Die gewilde Vryburg 300 is op Saterdag, 07 Junie by die Vryburg Motorklub aangebied en het motorsportliefhebbers van regoor die streek saamgetrek vir 'n dag vol adrenalien, stof en opwinding.

Die roete, wat as "baie, baie vinnig" beskryf is, het uit drie rondtes van 80 km elk bestaan, met 'n 15-minute pouse ná die eerste rondte. Daarna het nog twee rondtes gevolg - sonder enige pouses. Die snelbaan het deur die ou grond-ovaal van die motorklub geloop, met lang reguit stukke wat die ideale toets vir krag en spoed gebied het. "Tuis is altyd lekker", het plaaslike jaers gesê, en dié wedren het beslis nie teleurgestel nie. Vroegoggend het dit nog ysig geknip, maar die son het later warm gebrand - net om die aand weer koel te draai. Tog het die weer nie die pret gedemp nie, en deelnemers het 'n ongelooflike motorsportdag beleef, vol aksie en mededinging. Die Vryburg 300 was een van die

Stellalander'den DAHA FAZLA HİKAYE

Stellalander

Community rallies against Gender-Based Violence at Geluksoord Sports Ground in Christiana

Geluksoord Sports Ground in Christiana, North West province, buzzed with activity on Monday as community members, parents, guardians, and learners gathered for the Services SETA FBI Gender-Based Violence (GBV) Awareness Campaign. GBV remains a devastating pandemic affecting homes and communities across South Africa.

time to read

2 mins

July 09, 2025

Stellalander

Former driving school instructor sentenced to three years for corruption

The Hartswater Magistrates' Court has sentenced a 64-year-old former driving school instructor to three years of direct imprisonment without the option of a fine following his conviction on corruption charges.

time to read

1 min

July 09, 2025

Stellalander

Opkomende netbaltalente staan in die kollig by Telkom Kampioenskappe 2025

STELLALANDER-VRYBURG: Die 2025 Telkom SA Netbalkampioenskappe vind plaas van 7 tot 11 Julie by Hoërskool DF Malan en Laerskool Totius in Bellville, Kaapstad.

time to read

1 min

July 09, 2025

Stellalander

Vryburg Motorklublede blink uit by Biesiesvlei 300

STELLALANDER-VRYBURG: Lede van die Vryburg Motorklub het Saterdag, 5 Julie weer hulle staal gewys tydens die LTX Landini Biesiesvlei 300, en verskeie podiumplekke behaal in hul onderskeie klasse.

time to read

1 min

July 09, 2025

Stellalander

Gesprek oor bek-en-klouseer bied alternatiewe oplossings vir boere

Op Woensdag, 2 Julie 2025, het 'n belangrike gesprek oor alternatiewe oplossings vir die hantering van bek-en-klouseer plaasgevind by die Vryburg Veiligskrale.

time to read

1 min

July 09, 2025

Stellalander

Police confiscate large quantity of copper cable

As part of an inter-provincial cross-border operation, police in the Northern Cape confiscated suspected stolen copper cables valued at approximately R250 000 from a farm near Kuruman.

time to read

1 min

July 09, 2025

Stellalander

Vryburg-beesveiling tot stilstand geruk

Die weeklikse beesveiling op Vrydag, 4 Julie 2025, is tot stilstand geruk toe 'n verdagte bees opgemerk is, wat tot onmiddellike kansellering van die veiling gelei het en kommer in die boergemeenskap gesaai het.

time to read

1 mins

July 09, 2025

Stellalander

Fatal house fire in Huhudi claims one life

On Sunday morning, 6 July 2025, Huhudi Police were alerted to a house fire in Mariri Street, Huhudid.

time to read

1 min

July 09, 2025

Stellalander

Literacy programme brings lasting change to Vryburg schools

STELLALANNDER-VRYBURG: Over the past three years, a focused literacy initiative has been transforming the reading abilities of Grade 3 learners in the Vryburg area.

time to read

2 mins

July 09, 2025

Stellalander

Rioolprobleme in Sannieshof en waternood in Ottosdal

STELLALANDER-SANNIESHOF: Die dorpe Sannieshof en Ottosdal verkeer in 'n ernstige infrastruktuurkrisis, met rou riool wat strate en erwe in Sannieshof oorstroom, terwyl Ottosdal-inwoners sonder water moet klaarkom.

time to read

1 min

July 09, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size