Denemek ALTIN - Özgür
Alta groet Pieties na 22 jaar
Polokwane Review
|May 21, 2025
Alta Botha ontmoet my vriendelik by die hek en stap saam met my deur haar welige tuin na die voordeur. Sy vertel dadelik dat tuinmaak een van haar groot passies is - 'n liefde wat sy van haar pa geërf het.
Haar ander passie lê in die wêreld van wiskunde, rekeningkunde, besigheidstudie en bo alles onderwys. Ná 22 jaar diens by Hoërskool Pietersburg (PHS) het Alta aan die einde van April afgetree.
"Dit was 'n eer en voorreg om vir PHS en die onderwysdepartement te werk. 'n Skool vat alles van jou, maar dit gee jou ook alles terug," vertel sy.
Alta het haar B.Com en B.Ed-grade aan die destydse Rand Afrikaanse Universiteit voltooi en by verskeie skole onderrig gegee voordat sy haar plek by PHS gevind het. Sy het altyd geweet sy hou daarvan om dinge aan ander te verduidelik. "Dit was vir my lekker om wiskunde en rekeningkunde aan my maats te verduidelik. Ek het gehou daarvan om die stappe wat nodig is om probleme op te los, logies uit te lê.”
Bu hikaye Polokwane Review dergisinin May 21, 2025 baskısından alınmıştır.
Binlerce özenle seçilmiş premium hikayeye ve 9.000'den fazla dergi ve gazeteye erişmek için Magzter GOLD'a abone olun.
Zaten abone misiniz? Oturum aç
Polokwane Review'den DAHA FAZLA HİKAYE
Polokwane Review
MEPS awards top achieving learners
MEPS hosted its year-end academic and sports awards ceremony last Thursday, celebrating learners who excelled across various subjects, sport, Stimu-Zone activities and other extracurricular programmes.
1 min
December 17, 2025
Polokwane Review
Reffies groet onnies met plant van bome
'n Boom staan vir ewig.
1 mins
December 17, 2025
Polokwane Review
Sharing is Caring Day at Wizz Kids Preschool
Wizz Kids Preschool celebrated kindness, empathy, and social skills last Friday during their Sharing is Caring Day.
1 min
December 17, 2025
Polokwane Review
Lana Roos vier 45 jr. in die onderwys
Na 21 jaar by Akademie Reformia het Lana Roos besluit om haar loopbaan as onderwyser af te sluit en nuwe uitdagings aan te pak.
1 mins
December 10, 2025
Polokwane Review
Happy 75 years to Laerskool Ivypark
Laerskool Ivypark marked its 75th birthday on Friday with a celebration that brought together learners, teachers, parents and former staff.
1 min
December 03, 2025
Polokwane Review
STEPHAN: Bulletjie tot Elite-rugbyspeler
Vandat hy kan onthou, het Stephan Jansen van Rensburg al daarvan gedroom om rugby te speel.
2 mins
November 19, 2025
Polokwane Review
'Goodbye, dearest Girly'
Friends and families of Laerskool Pietersburg-Noord (Noordskool) are mourning the passing of its cherished point duty officer, Mangako Serite Lekaka, affectionately known as 'Girly'.
2 mins
November 12, 2025
Polokwane Review
Safari adventure with Big Bounce
Local families experienced a day of laughter, colour and inflatable excitement when the Big Bounce SA visited Mitchell House last Saturday.
1 min
November 05, 2025
Polokwane Review
Lekker bederf vir OUMA, OUPA
Grootouers en kleinkinders het dikwels 'n baie spesiale band en vir hierdie einste kleinkinders sal die grootouers berge versit en gewoonlik is daar 'n spesiale bederfie by elke kuier.
1 min
October 29, 2025
Polokwane Review
'n KOLHOU vir dié OSIES gholfspan
Oosskool se o/13-gholfspan het tydens die skoolvakansie herinneringe vir 'n leeftyd geskep toe hulle die Super 12-gholftoernooi op die wêreldbekende Gary Player Gholfbaan by Sun City gewen het.
2 mins
October 22, 2025
Listen
Translate
Change font size
