Reünie Matrieks 1975 - 50 jaar
Noordwester
|June 06, 2025
Wat 'n voorreg om mekaar 50 jaar na matriek weer in die oë te kyk! Dít was die gevoel toe die matrieks van 1975 onlangs byeen was vir hul 50 jaar reünie. Dit was ongelooflik dat almal net spontaan begin gesels het oor die "Onthou jy nog's?" en "Waar is jy nous?
-
Van die vriende is ongelukkig nie meer hier nie, en dit is hartseer. Sommige kon nie die byeenkoms bywoon nie en 'n paar wou dalk nié daar wees nie. Dié wat wel van heinde en verre gekom het en die wat naby is, het 'n wonderlike tyd gehad.
Dit was 'n vol program om deur te werk en Saterdagaand se funksie was maar een van die hoogtepunte. Oud-onnies het ook die reünie bygewoon en daar is baie gelag.
Eric van Dyk, oud-onderwyser, het almal laat skater. Die mans en hy het omtrent gekorswel.
Bu hikaye Noordwester dergisinin June 06, 2025 baskısından alınmıştır.
Binlerce özenle seçilmiş premium hikayeye ve 9.000'den fazla dergi ve gazeteye erişmek için Magzter GOLD'a abone olun.
Zaten abone misiniz? Oturum aç
Noordwester'den DAHA FAZLA HİKAYE
Noordwester
Trio arrested for unlicensed firearms and ammunition
Three perpetrators were arrested recently when Ventersdorp Visible Policing members were on patrol.
1 mins
July 11, 2025
Noordwester
Lions President inducted
On Saturday 5 July, the Association of Lions Clubs International celebrated the induction of the 58ste President of die Lions Club of Rustenburg.
1 min
July 11, 2025
Noordwester
Life term imposed on a serial rapist
The Acting Provincial Commissioner of North West, Major General Patrick Asaneng welcomed a life sentence and an additional 25 years imprisonment handed down to Bongani Ntoro (36) by the Molopo Regional Court on Monday, 30 June.
1 min
July 11, 2025
Noordwester
Werk tot jy 80 is?
NOORDWESTER-LICHTENBURG-80 is die nuwe 60 in Suid-Afrika omdat mense net nie kan bekostig om af te tree nie.
1 min
July 11, 2025
Noordwester
Lichtenburg-tak gebruik byna 15 ton teer om padveiligheid te verbeter
AfriForum se Lichtenburg-tak het gedurende Junie altesaam 14,5 ton teer, 90 liter SS60 Bitumen en 30 liter verf gebruik om 'n reeks padveiligheidsprojekte suksesvol te voltooi.
1 min
July 11, 2025
Noordwester
Man sentenced for fraud and money laundering
The Specialised Commercial Crimes Court sitting in Molopo has sentenced Patrick Segalo (52) to direct imprisonment following his conviction on seven counts of fraud and seven counts of money laundering.
1 mins
July 04, 2025
Noordwester
VACANCY MAFIKENG
Vacancy for a person to MANAGE AND ADMINISTER A MOTOR GARAGE Email CV to jhbadm500@gmail.com
1 mins
July 04, 2025
Noordwester
CVO Winterspele 2025
NOORDWESTER - LICHTENBURG - CVO Lichtenburg presteer goed by die BCVO Winterspele wat in Groblersdal gehou is.
1 min
July 04, 2025
Noordwester
Duo in court for fraud and money laundering
- Tebogo Vincent Mashabe (38) representing Tebocent Trading and Projects (Pty) Ltd and in his personal capacity together with his wife, Refilwe Fancy Mashabe (39) made their first appearance before the Mmabatho Magistrate's Court facing charges of fraud and money laundering.
1 mins
June 27, 2025
Noordwester
Sannieshof verswelg in riool
Die voortslepende rioolbesoedeling in Sannieshof is 'n ernstige kwessie wat beduidende gevolge vir die gesondheid en omgewing het, as gevolg van 'n disfunksionele en verouderde stelsel van septiese tenks en onvoldoende instandhouding deur die Departement van Water en Sanitasie in die Ngaka Modiri Molema Distriksmunisipaliteit.
1 min
June 27, 2025
Listen
Translate
Change font size

