Denemek ALTIN - Özgür
Barbarians verseker hulself plek in top 8
Mosselbay Advertiser
|Mossel Bay Advertiser
'n Barbarians/Blanco-kragmeting het nog altyd vuurwerke opgelewer, en verlede Saterdag was daar op D'Almeidapark geen tekort daarvan nie.
Toe die eindfluitjie blaas het die telbord 14 - 14 gelees. Groot was die teleurstelling op die gesigte van beide spanne se ondersteuners. Babaas het twee ligapunte uit die wedstryd gekry en staan nou op 30 - hul plek in die top agt is verseker. Hulle sal egter 'n haas uit 'n hoed moet pluk indien hulle ook vir 'n plek in die halfeindronde wil speel.
Beide Babaas en Blanco het Saterdag vanuit die staanspoor probeer hardloop met die bal, maar hul aanvalle was in die kiem gesmoor weens goeie verdediging. In die vaste fasette, veral in die skrums, het Blanco goeie teenstand teen die swaarder agttal van die tuisspan gebied.
Bu hikaye Mosselbay Advertiser dergisinin Mossel Bay Advertiser baskısından alınmıştır.
Binlerce özenle seçilmiş premium hikayeye ve 9.000'den fazla dergi ve gazeteye erişmek için Magzter GOLD'a abone olun.
Zaten abone misiniz? Oturum aç
Mosselbay Advertiser'den DAHA FAZLA HİKAYE
Mosselbay Advertiser
Mosselbaai en George betreur Nicky
Dominic Bisschoff (Nicky) (37), 'n welbekende in Mosselbaai, is verlede week in 'n motorongeluk in Swellendam oorlede.
1 min
Mossel Bay Advertiser
Mosselbay Advertiser
Man attacked with panga in Sonskyn Vallei
Three people were arrested after a man was attacked with a panga in the Sonskyn Vallei area just after 08:00 last Thursday, 3 July.
1 min
Mossel Bay Advertiser
Mosselbay Advertiser
Restoration plans in the works after Mikeva Hyper fire
In the aftermath of the massive destructive fire at Mikeva Hyper in May, rumours have been circulating of a distribution centre to cater to wholesalers.
1 min
Mossel Bay Advertiser
Mosselbay Advertiser
Eden celebrates its little chess champ
Eden Chess is immensely proud to congratulate Mari Greeff on earning her SA Protea chess colours.
1 min
Mossel Bay Advertiser
Mosselbay Advertiser
Dankie vir 40 jaar
Veertig jaar gelede, in 1985, is Pierre Lamprecht van die arbeidsbediening vertel.
1 mins
Mossel Bay Advertiser
Mosselbay Advertiser
Mossel Bay mourns Keano Brown (23)
The murder of a 23-year-old Mossel Bay local, Keano Brown, has devastated the community, with messages expressing grief and condolences to his family and friends flooding social media this week.
1 min
Mossel Bay Advertiser
Mosselbay Advertiser
Mesaanvalsaak uitgestel
Die man wat van 'n mesaanval in Januarie in Groot-Brakrivier verdink word, is steeds in aanhouding.
1 min
Mossel Bay Advertiser
Mosselbay Advertiser
Babaas val net-net teen Bridgton vas
Nes die eerste helfte was daar in die tweede geen tekort aan vuurwerke nie.
2 mins
Mossel Bay Advertiser
Mosselbay Advertiser
Eden women get together for squash
A fun squash coaching session for the ladies was held at the Mossel Bay Squash Club on Friday 4 July.
1 min
Mossel Bay Advertiser
Mosselbay Advertiser
Friemersheim-man vermis
Charlie Laubser (44), 'n inwoner van House of Valor-halfweghuis in Friemersheim, is as vermis aangemeld.
1 min
Mossel Bay Advertiser
Listen
Translate
Change font size
