Denemek ALTIN - Özgür
PPS VERWELKOM 208 NUWE GRAADEENS
George Herald
|George Herald
Pacaltsdorp Primêr was gister, 14 Januarie, 'n miernes van bedrywigheid toe 208 nuwe graadeens vir die 2026-skooljaar verwelkom is.
Die opgewonde nuwelinge is in vyf klasse ingedeel, met onderwysers wat slaggereed was om elke leerder hartlik te ontvang en die oorgang na die skoollewe so gemaklik moontlik te maak.Die skool het Dinsdag met George Herald se besoek 'n ope dag gehad.
Soos in vorige jare het die skool ook vanjaar weer laat inskrywings ontvang, 'n situasie wat 'n groot uitdaging vir die administrasie ingehou het.
Die aanvang van die nuwe skooljaar het Maandag egter vir die skoolhoof, Aldrin Manuel, en sy personeel op 'n emosionele noot begin ná die tragiese dood van 'n personeellid tydens die skoolvakansie. Juffrou Natasha Noordman, 'n gr. 2-opvoeder, is in 'n motorongeluk oorlede.
Bu hikaye George Herald dergisinin George Herald baskısından alınmıştır.
Binlerce özenle seçilmiş premium hikayeye ve 9.000'den fazla dergi ve gazeteye erişmek için Magzter GOLD'a abone olun.
Zaten abone misiniz? Oturum aç
George Herald'den DAHA FAZLA HİKAYE
George Herald
Vuyo a steady presence for cancer patients
A security guard who has been working at Cancer Care Oncology in Gloucester Avenue for about three and a half years is quietly doing his bit to lighten the load for patients facing the daunting path of cancer.
1 mins
George Herald
George Herald
Daar wag 'n besige seisoen op Eden-tweekampatlete
Eden-tweekamp se uitvoerende bestuur, onder voorsitterskap van Stephnie McKay, beleef tans ongekende groei.
1 mins
George Herald
George Herald
Family seeks help to restore woman's mobility
The family of the 60-yearold Mercia Roberts is urgently appealing for assistance to help her regain a measure of independence after her electrically powered wheelchair broke down.
1 min
George Herald
George Herald
TRANE EN GLIMLAGGIES BY ROSEMOOR PRIMÊR
Rosemoor Primêr verwelkom vanjaar 112 Engelse en 95 Afrikaanssprekende graadeens.
1 min
George Herald
George Herald
Attakwas Extreme promises champion rides
George MTB rider Tristan Nortje is set to challenge defending champion Alan Hatherly in the Momentum Medical Scheme Attakwas Extreme, presented by Biogen, this Saturday, 17 January.
1 min
George Herald
George Herald
EXCITEMENT AND NEW BEGINNINGS AS GRADE ONES START SCHOOL
The start of the school year brings big smiles and even bigger backpacks as George's young learners take their first steps into Grade One.
1 min
George Herald
George Herald
Luhan doen dit weer vir Odin
Luhan Smit van George is net 13 jaar oud en al klaar het hy 'n groot omgeehart vir diere.
2 mins
George Herald
George Herald
Singrew-moordsaak gaan die week voort
Die man van die vermoorde Rosemoor-vrou, Joan Singrew (53), het vandeesweek in die rondgaande hooggeregshof in George voortgegaan met sy getuienis oor sy bewegings op die dag wat sy verdwyn het.
1 mins
George Herald
George Herald
Andru se kankertrap neem hom deur die Tuinroete
Wanneer Andru van Zyl tussen 13 en 17 Januarie deur die Tuinroete en Hessequa trap, is dit nie net 'n fietsryer wat verbykom nie, maar 'n lewende verhaal van hoop en inspirasie.
1 mins
George Herald
George Herald
York's Abigail top in SA
\"Our role was simple - to support her.
1 mins
George Herald
Listen
Translate
Change font size
