Denemek ALTIN - Özgür
'Hoop in kleur' bring Sanca nader aan Rosemoor
George Herald
|George Herald
Wat aanvanklik 'n toekenningsgeleentheid en fondsinsameling moes wees, het op Vrydagaand, 12 September, in Rosemoor 'n ander, maar ewe betekenisvolle draai gemaak. Sanca Tuinroete het 'n skolekunskompetisie en gala-aand beplan met die verwagting om sowat 80 gaste te ontvang, maar toe net 'n handjie vol deelnemers en hul families opdaag, het die organisasie vinnig plan B in werking gestel.
In plaas daarvan om moed op te gee, is die Rosemoor-gemeenskap spontaan uitgenooi om die aand gratis saam te kom geniet. Die gehoor het kort daarna tot meer as 110 mense gegroei, en die saal is gevul met jonk en oud wat saam hoop, kleur en gemeenskapsgees kom vier het. Kletsrymer N1 Jozi het die gaste vermaak.
Hoop in kleur: staan op en verbind weer, is dus meer as net 'n slagspreuk.
"Ons het nie geld gemaak met die funksie nie, maar dit was op die ou end 'n groot sukses," vertel Denise de Beer, direkteur van Sanca Tuinroete.
Bu hikaye George Herald dergisinin George Herald baskısından alınmıştır.
Binlerce özenle seçilmiş premium hikayeye ve 9.000'den fazla dergi ve gazeteye erişmek için Magzter GOLD'a abone olun.
Zaten abone misiniz? Oturum aç
George Herald'den DAHA FAZLA HİKAYE
George Herald
U3A George offers varied February programme
The University of the Third Age (U3A) has lined up an informative and entertaining programme for February, featuring travel, engineering and photography topics.
1 min
February 05, 2026
George Herald
First-years welcomed to NMU George Campus
The Nelson Mandela University's George Campus welcomed its first-year students with a special function at the Furntech Building on Saturday 31 January.
1 min
February 05, 2026
George Herald
GRDM responds to Good's deviation concerns
The Garden Route District Municipality (GRDM) has defended its use of procurement deviations after the Good Party raised its concerns over deviations amounting to more than R1m during council proceedings on 27 January.
2 mins
February 05, 2026
George Herald
Kwagga-atlete kry toppryse by ASWD
Atlete van Hoërskool Outeniqua en hul afrigter is by ASWD (Atletiek Suid-Westelike Distrik) se jaarlikse toekenningsgeleentheid vereer.
1 min
February 05, 2026
George Herald
Straight shooting at police championships
The Garden Route District hosted the annual Police National Practical Pistol Championship at the On Target Shooting Range outside George from Tuesday to today, 3 to 5 February.
1 min
February 05, 2026
George Herald
Sakkie skenk 250ste eenheid bloed
Sakkie van Zyl (64) van George het onlangs 'n groot mylpaal bereik toe hy sy 250ste eenheid bloed in 46 jaar geskenk het.
1 mins
February 05, 2026
George Herald
DROUGHT DISASTER
George is on the brink of being declared a drought disaster area after Council approved an application for local disaster classification in response to the worsening water shortages and severe meteorological and agricultural drought conditions.
1 min
February 05, 2026
George Herald
'n Pluimpie vir Hester by motorlisensies
Ek en my seun van Australië, Eugene de Grey, wil graag vir Hester van die George-munisipaliteit se motorlisensieafdeling diep uit ons harte bedank vir haar professionele en vriendelike diens op Dinsdag 27 Januarie.
1 min
February 05, 2026
George Herald
Tensions mount in Van Druten court case
With blistering temperatures climbing into the high 30s and suffocating humidity filling the courtroom, Bevan van Druten (53) was not the only one feeling the heat at the Plettenberg Bay Magistrate's Court on Thursday 29 January.
1 mins
February 05, 2026
George Herald
Groms to take to the waves at Sea Harvest Grommet Games
Twenty-three young surfers, also known as grommets or groms, from Eden have been selected to the Eden Surf Riders team for 2026.
1 mins
February 05, 2026
Listen
Translate
Change font size
