Denemek ALTIN - Özgür

'n Verhuurder se ergste nagmerrie realiseer

George Herald

|

George Herald

Die 73-jarige huiseienaar van 'n woning in Groeneweidepark kan dit nie bekostig om in haar eie huis te woon nie, want sy kan nie die munisipale rekening betaal en kos koop nie.

- Michelle Pienaar

'n Verhuurder se ergste nagmerrie realiseer

"Daarom verhuur sy die huis en woon self in 'n kleiner plek," sê haar dogter.

"My ma het geen ander inkomste as die huurgeld wat sy kry met haar huis se verhuring nie.

"Dit dek haar huur vir 'n woonstel en lewenskostes."

Die probleem is egter dat die huurders sedert die begin van die jaar nie meer gereeld huur betaal nie.

"En sedert Junie betaal hulle absoluut niks. My ma stres haar dood."

Die dogter het George Herald met hulle penarie genader nadat sy twee soortgelyke artikels in Julie in die koerant gelees het, net van die ander kant van die draad (17 Julie, Gesin in sak en as na uitsetting en 24 Julie, Geen hofbevel, wel polisie).

In die artikels is die een huisgesin blykbaar onwettig uitgesit, en die ander gesin gedreig met uitsetting. Dit het glo sonder hofbevele gebeur.

George Herald'den DAHA FAZLA HİKAYE

George Herald

Dinamiet-meisies skitter in Oudtshoorn

Die 340-meisiestoutrekspan van George het hul staal gewys en 'n uitstekende tweede plek uit vyf spanne tydens die Wesbank-naweek in Oudtshoorn behaal.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Evergreens wys talent

\"Ek is tevrede met die spelers se vertoning in Saterdagaand se wedstryd teen die gedugte Bolandse klubkampioenspan, Villagers Worcester.

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

What school didn't mean to teach me

When I chose my subjects, I thought I was choosing a future.

time to read

1 mins

February 12, 2026

George Herald

Oakdale - enige seun se droom

Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal is bekend vir die waardevolle insette wat hierdie tradisieryke hoërskool oor die periode van vyf jaar in die lewens van leerders belê.

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Van tronkvoëls tot stasiekatte:

Pacs-polisie se beskermengel

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Hoërskool Outeniqua blink uit by Solidariteit-toekenningsaand

Hoërskool Outeniqua het by Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se toekenningsaand op Vrydag 6 Februarie uitgeblink as die enigste skool uit die Eden en Sentraal-Karoo wat erkenning vir akademiese prestasies ontvang het.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Crusaders verloor taai geveg

As twee swaargewigte mekaar in 'n bokskryt aandurf, gaan die bloed spat.

time to read

1 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Dias Museum celebrates 37 years

On Friday 6 February, the Bartolomeu Dias Museum hosted its annual celebration of is official opening 37 years ago.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Potgieter stel boek bekend

Dr.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

Excellence, legacy and inspiration at Eden Sport Awards

In a deeply moving moment at the Eden Sport Awards, on what would have been his 47th birthday, the late rugby player, Bevin Fortuin, was awarded a certificate for the Eden Sport Council's Honour Roll.

time to read

2 mins

February 12, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size