Cellphones, dagga, weapons seized in prison raid
George Herald
|July 24, 2025
Several contraband items, including cellphones, charger cables, sharpened objects and dagga, were confiscated during some search operations at the George Correctional Centre last week.
Die Departement van Korrektiewe Dienste (DCS) het bevestig dat hierdie operasies deel gevorm het van 'n gekoördineerde veiligheidsveldtog wat in al ses streke uitgevoer is.
Die operasie in George is ondersteun deur plaaslike polisie-eenhede. Soortgelyke klopjagte is uitgevoer by die Mosselbaai Jeugsentrum en Oudtshoorn Medium A gedurende dieselfde tydperk, waar addisionele ongemagtigde items verwyder is.
Hierdie soektogte is deel van die DCS se roetine-veiligheidsoperasies wat daarop gemik is om die smokkel en gebruik van smokkelware binne korrektiewe sentrums te voorkom.
Volgens die departement is fasiliteite wat huisvesting bied aan verhoorafwagtende gevangenes, soos die George Korrektiewe Sentrum, veral kwesbaar vir die toestroming van onwettige items as gevolg van die gereelde beweging van aangehoudenes tussen howe en tronk.
In antwoord op 'n navraag van George Herald, het die DCS bevestig dat onwettige items wel gereeld tydens hierdie operasies gevind word, ten spyte van streng regulasies.
Bu hikaye George Herald dergisinin July 24, 2025 baskısından alınmıştır.
Binlerce özenle seçilmiş premium hikayeye ve 9.000'den fazla dergi ve gazeteye erişmek için Magzter GOLD'a abone olun.
Zaten abone misiniz? Oturum aç
George Herald'den DAHA FAZLA HİKAYE
George Herald
Keanu en Carina oorheers George-straatmyl
Die terugkeer van die George-straatmyl het Sondag 14 Desember die stad se atletiekfokus weer na Yorkstraat verskuif.
1 min
George Herald
George Herald
Pianist Marlene Vlok impresses
In a Sunday afternoon concert in the Mother Church George, the Oudtshoorn-born pianist Marlene Vlok gave a well-planned recital hosted by the George Music Society on 7 December.
1 mins
George Herald
George Herald
Enathi Kitshini included in Junior Proteas for Men's Cricket World Cup
Cricket SA (CSA) has announced the South Africa U19 men's squad that will represent the nation at the 16th edition of the ICC U19 Men's Cricket World Cup in Namibia and Zimbabwe from 15 January to 6 February.
1 mins
George Herald
George Herald
Kerspartytjie bring vreugde aan kinders van Wildernis
'n Heerlike Kerspartytjie is op Woensdag 10 Desember vir die kinders van Wildernishoogte aangebied.
1 min
George Herald
George Herald
Jayden brings home the gold
His sights may already be set on the 2028 Olympic Games in Los Angeles, but for now, Jayden Fourie (16) from George will be enjoying a well-deserved break after an exceptional performance at the 4th African Youth Games in Luanda, Angola.
1 min
George Herald
George Herald
George family recounts terror at Bondi Beach
George residents Mias and Joanie Strauss and their three children, aged 15, 12 and 10, happened to be on Bondi Beach in Sydney on Sunday 14 December when the mass shooting took place.
2 mins
George Herald
George Herald
Hof beslis onnie se ontslag was onbillik
Vyf jaar nadat Gaye Raubenheimer, 'n voormalige onderwyseres van Pacaltsdorp Sekondêr, afgedank is, het die arbeidshof haar ontslag van 2019 as substansieel onbillik verklaar.
3 mins
George Herald
George Herald
Gift of Hope Drive spreads festive cheer across communities
The spirit of Christmas was well and truly alive on the afternoon of 12 December as the Gift of Hope Drive brought smiles, laughter and festive cheer to communities along the Garden Route.
1 mins
George Herald
George Herald
Residents raise alarm over neglected Erf 1297
The residents of Wilderness and Kleinkrantz have expressed their growing concern about the condition and management of Erf 1297 after the long-term lease with Waterleaf Properties was recently cancelled.
2 mins
George Herald
George Herald
A little boy, a big heart and a lesson in compassion
A small act of kindness has brought a considerable amount of joy to an eight-year-old boy from Conville this Christmas.
1 mins
George Herald
Listen
Translate
Change font size

