Facebook Pixel Waarheen verdwyn Fernando? Kuifie deel sy geheim | George Herald - newspaper - Bu hikayeyi Magzter.com'da okuyun

Denemek ALTIN - Özgür

Waarheen verdwyn Fernando? Kuifie deel sy geheim

George Herald

|

June 19, 2025

Die PA se burgemeesterskandidaat, Fernando Fredericks, het dalk besluit om sy gewig agter dié party te sit, maar deesdae spog die sakeman, sanger en pastoor met 'n heelwat vietser voorkoms.

- Michelle Pienaar

Waarheen verdwyn Fernando? Kuifie deel sy geheim

Fredericks, alombekend as Kuifie, het 'n allemintige 70 kg oor die laaste 14 maande verloor, en werk nou daaraan om nóg 30 kg af te skud.

Hy vier sy 37ste verjaardag op 28 Junie en vanjaar het hy beslis iets om te vier. Fredericks lýk nie net goed nie, hy vóél ook goed. As voorheen gediagnoseerde diabeet en bloeddruklyer moes Fredericks daagliks pille vir sy gesondheid drink, maar nou het hy dit nie meer nodig nie.

"Sedert Januarie is my suiker 5,5 en ek het soveel energie," sê hy verlede Vrydag tydens 'n onderhoud by die koffiewinkel De Soete Nina's.

George Herald'den DAHA FAZLA HİKAYE

George Herald

George Herald

International teen pianist to play in George

The George Music Society invites all music lovers to its first concert for 2026.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

High court rules against ANC with costs

The Western Cape High Court has ruled against the ANC in a case involving political campaign material, ordering the party to pay the George Municipality's legal costs.

time to read

1 mins

George Herald

George Herald

Glenwood House celebrates 20 years

This year, Glenwood House proudly celebrates 20 years of heart, heritage and excellence in education.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

Low scores in SWD premier league

Die verdedigende kampioene, Union Stars I, het 'n nederlaag van 80 lopies gely in verlede naweek se SWD Premierliga-kompetisie teen hul Oudtshoorn-bure, die Harlequins Forces.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

'No electricity increase without public input' - Mayor Johnson

No electricity tariff increases will be approved without a proper public participation process.

time to read

1 mins

George Herald

George Herald

George Herald

Elderly man robbed at ATM

A 77-year-old man was robbed at an Absa ATM at the Heather Park Shopping Centre at about 18:00 on Tuesday 10 February.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

Vermeende kabeldief loop sy rieme styf

Twee mans in 'n wit Opel-motor is op Woensdag 4 Februarie in Pacaltsdorp deur munisipale wetstoepassers voorgekeer en gesteelde koperkabels is na bewering in die motor gevind.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

Michael Lindt op 'Die Groot Ontbyt'

Aanhangers van die plaaslike sanger, Michael Lindt, kan op Maandag 23 Februarie op Die Groot Ontbyt-televisieprogram op kykNET inskakel.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

Garden Route Badgers women stumble again

It was another tough weekend for the Garden Route Badgers women's team after they suffered defeats in both the Hollywoodbets Pro50 and Pro20 matches against the DP World Lions at the Dobsonville Oval in Johannesburg.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

Registrations now open for 2026 Nedbank Gravel Burn

Cycling enthusiasts may now register for the Nedbank Gravel Burn 2026, one of South Africa's most spectacular gravel riding adventures.

time to read

1 min

George Herald

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size