Denemek ALTIN - Özgür
Syferfontein se toilette en ander kwessies
George Herald
|George Herald
George-munisipaliteit is in die proses om toiletgeriewe te implementeer wat ek nie dink goed deurdink is nie en baie gesondheidsgevare vir die gemeenskap inhou.
Met die gebruik van die toiletgeriewe is dit alreeds baie "unhygienic", en nou het hulle besluit om een of ander toiletgerief te implementeer wat dan onder 5 huisgesinne verdeel en gebruik moet word. As ek dit reg onthou het George Herald ook 'n tyd terug berig oor 5 spoeltoilette wat hier ingesit is, vir watter rede kan ek nie onthou nie en hier is vandag nie 'n teken daarvan nie ek weet self nie wat met die strukture gebeur het nie. Die munisipaliteit praat met die
Die inwoners hier woon alreeds in haglike omstandighede en die slim plan gaan dit net vererger, in my opinie.
gemeenskap deur 'n komitee wat ook maar baie oningelig is oor wat die nuwe geriewe inhou, hulle fokus geensins op veiligheid, higiëne of enige van die ander aspekte wat "in question" is nie. Die inwoners hier woon alreeds in haglike omstandighede en die slim plan gaan dit net vererger, in my opinie. Meeste van die mense hier is "dependent" vanaf die munisipaliteit so wat ook al voorgestel word moet hulle doodeenvoudig aanvaar.
Hulle het voortgegaan om te noem as ons as gemeenskap die huidiglike toiletdiens wil hou moet ons 'n R1 000 'n maand betaal want die begroting vir Syferfontein kan dit nie langer onderhou nie.
Bu hikaye George Herald dergisinin George Herald baskısından alınmıştır.
Binlerce özenle seçilmiş premium hikayeye ve 9.000'den fazla dergi ve gazeteye erişmek için Magzter GOLD'a abone olun.
Zaten abone misiniz? Oturum aç
George Herald'den DAHA FAZLA HİKAYE
George Herald
International teen pianist to play in George
The George Music Society invites all music lovers to its first concert for 2026.
1 min
George Herald
George Herald
High court rules against ANC with costs
The Western Cape High Court has ruled against the ANC in a case involving political campaign material, ordering the party to pay the George Municipality's legal costs.
1 mins
George Herald
George Herald
Glenwood House celebrates 20 years
This year, Glenwood House proudly celebrates 20 years of heart, heritage and excellence in education.
1 min
George Herald
George Herald
Low scores in SWD premier league
Die verdedigende kampioene, Union Stars I, het 'n nederlaag van 80 lopies gely in verlede naweek se SWD Premierliga-kompetisie teen hul Oudtshoorn-bure, die Harlequins Forces.
1 min
George Herald
George Herald
'No electricity increase without public input' - Mayor Johnson
No electricity tariff increases will be approved without a proper public participation process.
1 mins
George Herald
George Herald
Elderly man robbed at ATM
A 77-year-old man was robbed at an Absa ATM at the Heather Park Shopping Centre at about 18:00 on Tuesday 10 February.
1 min
George Herald
George Herald
Vermeende kabeldief loop sy rieme styf
Twee mans in 'n wit Opel-motor is op Woensdag 4 Februarie in Pacaltsdorp deur munisipale wetstoepassers voorgekeer en gesteelde koperkabels is na bewering in die motor gevind.
1 min
George Herald
George Herald
Michael Lindt op 'Die Groot Ontbyt'
Aanhangers van die plaaslike sanger, Michael Lindt, kan op Maandag 23 Februarie op Die Groot Ontbyt-televisieprogram op kykNET inskakel.
1 min
George Herald
George Herald
Garden Route Badgers women stumble again
It was another tough weekend for the Garden Route Badgers women's team after they suffered defeats in both the Hollywoodbets Pro50 and Pro20 matches against the DP World Lions at the Dobsonville Oval in Johannesburg.
1 min
George Herald
George Herald
Registrations now open for 2026 Nedbank Gravel Burn
Cycling enthusiasts may now register for the Nedbank Gravel Burn 2026, one of South Africa's most spectacular gravel riding adventures.
1 min
George Herald
Listen
Translate
Change font size
