Facebook Pixel Nuwe skoolskoene vir leerders | Gemsbok - newspaper - Bu hikayeyi Magzter.com'da okuyun

Denemek ALTIN - Özgür

Nuwe skoolskoene vir leerders

Gemsbok

|

June 20, 2025

In 'n beduidende poging om minderbevoorregte leerders te ondersteun en opvoedkundige gelykheid te bevorder, het Karoshoek Solar One die afgelope week die eerste tree in die gesamentlike objektief van die departement van onderwys en twee plaaslike munisipaliteite in die Noord-Kaap gegee.

Nuwe skoolskoene vir leerders

Paballelo Laerskool (PPS) is een van tien geïdentifiseerde skole wat gedurende 2025 voordeel getrek het uit hierdie inisiatief deur Karoshoek Solar One (KS1).

KS1 het 'n amptelike oorhandigingsgeleentheid by PPS aangebied, waar belangrike belanghebbendes, insluitend verteenwoordigers van die plaaslike munisipaliteit, genooi is.

Tydens die geleentheid is skoolskoene en sokkies aan die geïdentifiseerde leerders uitgedeel.

In totaal het KS1 1 441 pare skoolskoene aan minderbevoorregte leerders oor die tien skole geskenk.

Gemsbok'den DAHA FAZLA HİKAYE

Gemsbok

Gemsbok

Twee betrap met oor die R40 000 se beeste

Lede van die Kuruman Veediefstalen Bedreigde Spesies-eenheid het Woensdag 1 April 2026 drie Bonsmara-beeste ter waarde van meer as R40 000-00 herwin en daarna twee verdagtes van onderskeidelik 36 en 41 jaar oud in hegtenis geneem.

time to read

1 min

April 10, 2026

Gemsbok

AfriForum Kathu-buurtwag hanteer drie voorvalle tydens massapatrollie

Die AfriForum-buurtwag in Kathu het onlangs hul hande vol gehad gedurende die organisasie se massapatrollie.

time to read

1 mins

April 10, 2026

Gemsbok

413 Tydens Operasie Paseka vasgetrek

Vierhonderd-en-dertien (413) verdagtes is in hegtenis geneem vir 'n menigte oortredings regoor die Noord-Kaap tydens Operasie Paseka onder die beskerming van Shanela II, wat deur lede van die Suid-Afrikaanse Polisie-diens (SAPD) in samewerking met ander wetstoepassingsagentskappe uitgevoer is.

time to read

1 min

April 3, 2026

Gemsbok

Pretstap vir kerksaal was groot sukses

Kakamas se NG Kerk het onlangs hul jaarlikse stap op Hoërskool Martin Oosthuizen se sportgronde aangebied.

time to read

1 min

March 27, 2026

Gemsbok

Liggaam van vermiste toeris by Augrabies Waterval gevind

GEMSBOK-AUGRABIES: SANParke het bevestig dat die liggaam van 'n vermiste besoeker by Augrabies Waterval Nasionale Park gevind is na 'n soektog van meer as een dag.

time to read

1 min

March 27, 2026

Gemsbok

Vyf verdagtes gearresteer vir veediefstal

Die uitvoering van Operasie \"Steamers\" het veediefstal in Calvinia op Vrydag 20 Maart 2026 behoorlik onderdruk.

time to read

2 mins

March 27, 2026

Gemsbok

R12 miljoen se bates in Covid-tenderbedrogsaak, verbeurd verklaar

GEMSBOK-KIMBERLEY: Bates ter waarde van ongeveer R12 miljoen, insluitend eiendom en saketoerusting wat aan Macronym 37 (Edms) Bpk en sy direkteure - insluitend Christopher Sibisi - behoort, is aan die Staat verbeurd verklaar nadat die maatskappy persoonlike beskermende toerusting (PBT) aan die Noord-Kaapse Departement van Gesondheid verskaf het.

time to read

1 mins

March 20, 2026

Gemsbok

Kalahari Mall vir R800 miljoen verkoop

GEMSBOK-UPINGTON: Hosken Consolidated Investments Limited (HCI) het sy belang in die Kalahari Mall op Upington vir R800 miljoen verkoop.

time to read

1 min

March 20, 2026

Gemsbok

Kenner lig boere in oor uitheemse plant indringing

Professor Iain Paterson van die Rhodes Universiteit, Grahamstad het op Upington kom praat oor uitheemse plant indringing.

time to read

1 mins

March 13, 2026

Gemsbok

Man vas oor R478 000 se dagga

Dwelmhandelaars is 'n harde knou toegedien nadat die polisie 'n 25-jarige vermeende handelaar omstreeks 08:30 op Saterdag, 7 Maart 2026, in hegtenis geneem het, nadat hulle dagga ter waarde van 'n geraamde R478 000-00 in sy voertuig in Upington ontdek het.

time to read

1 min

March 13, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size