Denemek ALTIN - Özgür
Sussex innie pound seat vir die final
Die Son
|March 12, 2026
DIE krieketspan van Sussex staan op die drumpel van een van die grootste oomblikke in sy byna vyf dekades lange geskiedenis wanneer hy later vandeesmaand in die eindstryd van die Suidwestelike Distrikte (SWD) se Premierliga meeding.
YSTERS: Die Sussex-span maak gereed om in die Suidwestelike Distrikte se Premierliga-final te speel. Foto: MARK WARD
(MARK WARD)
Die span van Mosselbaai wat volgende jaar sy vyftigste bestaansjaar vier, het sy plek in die eindstryd op 28 Maart by die Rec-stadion in Oudtshoorn bespreek nadat sy laaste liga-wedstryd teen Union Stars weens 'n nat kolfblad afgelas is. Die twee punte wat Sussex uit die afgelaste wedstryd gekry het, is genoeg om hom boaan die punteleer te hou. Dit is sewe punte voor sy naaste teenstander, Pacaltsdorp.
Bu hikaye Die Son dergisinin March 12, 2026 baskısından alınmıştır.
Binlerce özenle seçilmiş premium hikayeye ve 9.000'den fazla dergi ve gazeteye erişmek için Magzter GOLD'a abone olun.
Zaten abone misiniz? Oturum aç
Die Son'den DAHA FAZLA HİKAYE
Die Son
Dís wat jy nou by SOF kan verwag
DIE Suidoosterfees 2026 skep van gister tot 3 Mei in Kaapstad 'n veilige hawe waar kuns, kultuur en gerief saamvloei.
1 mins
April 30, 2026
Die Son
PMC en CDR wéér saam innie kooi
DIE People's Movement for Change (PMC) en die Concerned Drakenstein Residents (CDR) het aangekondig dat hulle in die komende munisipale verkiesing gaan saamwerk.
1 min
April 30, 2026
Die Son
'UNDERS RULE IS GLAD NIE GOED VIR SOKKER'
WANNEER Riedewaan Anthony, grootbaas van Hanover Park FC, praat, moet daar geluister word, want hy is sonder twyfel een van die mees gerespekteerde sokkeradministrateurs in plaaslike sokker.
2 mins
April 30, 2026
Die Son
FAMILIE IS STUKKEND
Matriekleerder sak oppad skool toe ineen, sterf
2 mins
April 30, 2026
Die Son
DIS ALL SYSTEMS GO VIR DIE COKE CUP
DIE eerste prelim-ronde van die gewilde Coke Cup vind dié naweek op verskeie velde in die Skiereiland plaas.
1 mins
April 30, 2026
Die Son
PA ROU NOG, TOE IS DOGTER OOK OORLEDE
'N PA het 'n dubbele slag beleef toe die polisie hom die hartseernuus kom meedeel het dat sy dogter doodgery is.
1 mins
April 30, 2026
Die Son
KAVALIERS MOET NOU DIEP DELF
SWD Arende in beter posisie om te qualify
2 mins
April 30, 2026
Die Son
GIRL WAT DOOD IS, GLO GEREELD GESLAAN
'N PA van twee (33) het gister in die Oudtshoorn-landdroshof verskyn op aanklag van moord op die ma van sy kinders.
2 mins
April 30, 2026
Die Son
EERS NAAR. TOÉ PYN, TOÉ DOOD
DIE dogter van Jennifer Jantjies (57) sukkel nog om tot verhaal te kom ná haar ma se skielike dood.
2 mins
April 30, 2026
Die Son
STEPH 'HOORT' OPPIE PLANKE
Nooit gedink sy sou selfs radio love
2 mins
April 30, 2026
Listen
Translate
Change font size
