Denemek ALTIN - Özgür

DIE PRYS (BY PEP) IS KLAAR BETAAL

Die Son

|

December 18, 2025

Anonieme weldoener maak harte bly toe hy alle uitstaande lay-by's settle

- FRANSCISKA SWARTS

DIE PRYS (BY PEP) IS KLAAR BETAAL

BAIE mense glo seker lankal nie meer aan wonderwerke nie. Die lewe is hard, geld is min en skuld bly skuld. Maar toe fluister die Kersfees iets anders: "Die prys is klaar betaal.

Nie uit die Bybel nie maar uit die hande van 'n mysterious weldoener wat 260 mense se skuld weggevee het.

Vir gelukkige klante van 'n Pep-winkel op Aberdeen in die Oos-Kaap was dit soos iets vanuit 'n droom toe iemand, wat niemand ken nie behalwe Rapport, hulle lay-bys op 8 Desember vir Kersfees klaar betaal het.

Neil Blaauw (49), die areabestuurder van Pep Aberdeen, het aan Son gesê dat die oproep van een van sy kollegas hom heeltemal onkant gevang het.

"Ek is gekontak deur my streekbestuurder, en sy het my gevra by watter winkel dink ek kan ons 'n verskil maak.

"Sonder enige onsekerheid het ek Aberdeen gekies, en dít omdat ek daagliks sien hoe baie gesinne sukkel om kop bo water te hou," het Blaauw gesê.

Die Son'den DAHA FAZLA HİKAYE

Die Son

Die Son

DAM EIS 'N TIENJARIGE

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

time to read

3 mins

December 18, 2025

Die Son

Man is al keelvol van teistering

'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom

Trént laat rek.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

JUNIOR HET SY KIDS BESKERM

JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!

O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

'EK IS HIER NET DEUR GENADE'

Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE

DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY

SON KOLLIG OP DERDE LIGA

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT

DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

MI Cape Town SA20-titel defence begin

ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.

time to read

1 min

December 18, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size