Denemek ALTIN - Özgür

DILLON STERF 'N VREDEMAKER

Die Son

|

December 18, 2025

'N MAN van integriteit en karakter.

- KHIRSTEN BOOYS

DILLON STERF 'N VREDEMAKER

en sy twee dogtertjies, Michelay van Wyk en Feyonte Zarah Goedeman.

(FOTO'S VERSKAF)

Dít is hoe die Portervillegemeenskap Dillon Luke Wendell Faro (30) sal onthou - 'n toegewyde brandweerman, liefdevolle pa van twee dogtertjies, en 'n man wat sy lewe daaraan gewy het om ander te beskerm.Faro se lewe is Sondag-aand wreed kortgeknip toe hy om 21:57 op pad huis toe was. Na verneem word, het Faro met twee pit bull-honde te doen gekry wat hom glo probeer aanval het.

In 'n poging om homself te beskerm, het hy gemaak asof hy 'n klip optel om die honde mee af te skrik. Die situasie het egter vinnig vererger toe die honde se eienaars by die voorval betrokke geraak het.

Faro se pa, Wendell Nimmerhout (56), 'n Patriotic Alliance-raadslid, vertel sy seun is met 'n klip getref voordat hy noodlottig gesteek is.

“Die eerste klip het hom getref. Toe, in 'n oomblik van sinnelose geweld, het een van die broers hom van agter gesteek – net een hou in sy rug,” sê Nimmerhout in 'n gebroke stem.

Vir hom is die wyse waarop sy seun gesterf het besonder moeilik om te verwerk.

“As hy dalk siek was of as hy in die uitvoering van sy werk in 'n brand gesterf het, sou dit seker vir my minder moeilik gewees het. Maar net die feit dat hy só vermoor is …”

Nimmerhout het op die toneel aangekom terwyl forensiese speurders besig was om sy seun se liggaam weg te neem.

“Ek wou nie kyk nie, want ek wil hom nie so onthou nie – nie tussen 'n klomp bloed nie.”

Die Son'den DAHA FAZLA HİKAYE

Die Son

Die Son

DAM EIS 'N TIENJARIGE

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

time to read

3 mins

December 18, 2025

Die Son

Man is al keelvol van teistering

'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom

Trént laat rek.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

JUNIOR HET SY KIDS BESKERM

JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!

O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

'EK IS HIER NET DEUR GENADE'

Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE

DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY

SON KOLLIG OP DERDE LIGA

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT

DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

MI Cape Town SA20-titel defence begin

ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.

time to read

1 min

December 18, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size