Denemek ALTIN - Özgür
2025 SE POLITIEKE SPRONGE, SKOKKE
Die Son
|December 18, 2025
DIT was 'n jaar vol skokke, skandale en eksodusse wat die politieke landskap behoorlik geruk het.
-
Op 6 Julie het die decorated en outspoken KZN-polisiehoof, lt.genl. Nhlanhla Mkhwanazi, 'n waterskeiding-mediakonferensie in Durban gehou.
Op die konferensie op daardie gewraakte Sondagoggend het Mkhwanazi beweer weer dikdinge in die kriminele onderwêreld het tjommies in top-poste binne die polisiediens. Volgens hom was daar ook politieke inmengery by die polisiediens wat deur hulle vriende in top-politieke kringe gedryf word.
As gevolg daarvan was daar sake wat doodloop wanneer dit voor die howe kom.
Mkhwanazi het spesifiek die minister van Polisie, Senzo Mchunu, uitgewys as die sondaar wat by operasionele polisiewerk ingemeng het.
Pres. Cyril Ramaphosa het gereageer deur Mchunu op "spesiale verlof" te plaas en die afgetrede konstitusionele regter Mbuyiseli Madlanga aangestel om 'n kommissie van ondersoek op die been te bring om die bewerings wat Mkhwanazi op sy mediakonferensie gemaak het, te ondersoek.
Bu hikaye Die Son dergisinin December 18, 2025 baskısından alınmıştır.
Binlerce özenle seçilmiş premium hikayeye ve 9.000'den fazla dergi ve gazeteye erişmek için Magzter GOLD'a abone olun.
Zaten abone misiniz? Oturum aç
Die Son'den DAHA FAZLA HİKAYE
Die Son
DAM EIS 'N TIENJARIGE
DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.
3 mins
December 18, 2025
Die Son
Man is al keelvol van teistering
'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom
Trént laat rek.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
JUNIOR HET SY KIDS BESKERM
JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!
O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?
2 mins
December 18, 2025
Die Son
'EK IS HIER NET DEUR GENADE'
Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE
DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY
SON KOLLIG OP DERDE LIGA
2 mins
December 18, 2025
Die Son
DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT
DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
MI Cape Town SA20-titel defence begin
ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.
1 min
December 18, 2025
Listen
Translate
Change font size
