Denemek ALTIN - Özgür
Nadia love netbal sonder fluitjie
Die Son
|December 11, 2025
NETBAL Suid-Afrika en die South African Deaf Sports Federation (SADSF) het 'n mylpaal in die bevordering van sport-inklusiwiteit bereik met die tweede amptelike final om die nasionale senior-dowe-netbaltitel, wat in die jaarlikse nasionale toernooi in Boksburg beslis is.
Spelers met gehoorgestremdhede neem al byna twee dekades aan verskeie toernooie deel, en vanjaar se byeenkoms is as 'n nuwe benchmark beskou waarteen toekomstige toernooie gemeet sal word.
Dis 'n bewys dat albei organisasies se volgehoue pogings om gelyke deelname te bevorder, vrugte begin afwerp.
Bu hikaye Die Son dergisinin December 11, 2025 baskısından alınmıştır.
Binlerce özenle seçilmiş premium hikayeye ve 9.000'den fazla dergi ve gazeteye erişmek için Magzter GOLD'a abone olun.
Zaten abone misiniz? Oturum aç
Die Son'den DAHA FAZLA HİKAYE
Die Son
Vuvuzela ofte nie, Mzansi is reg
UNIEMAAND is sinoniem met Jeugmaand.
2 mins
June 11, 2026
Die Son
SKAAM KIND PRAAT NOU LAND EN SAND
VANDAG staan sy voor 'n klaskamer as onderwyseres, lei 'n internasionale bediening as profetes en inspireer honderde mense deur dans en geloof.
2 mins
June 11, 2026
Die Son
'Eina, eina ...' toe sterf Marquin (10) skielik ná beenbesering
URE nadat hy oor pyn gekla het, het die stemmetjie van die 10-jarige Marquin Bruintjies vir altyd stil geraak.
3 mins
June 11, 2026
Die Son
BAFANA IS NOU IN MEXICO SE JAART
Broos-hulle sal net soos in 2010, at least wil score
2 mins
June 11, 2026
Die Son
DOODGELEM, GLO VIR 'N R2
Familie rou oor ontydige dood van lieflingseun
2 mins
June 11, 2026
Die Son
TRANSFORMASIE KRY VOORKEUR
Malgas, president van die Oostelike Provinsie Rugbyunie, het sy unie se transformasiebeleid sterk verdedig te midde van toenemende kritiek oor sy ingryping by die samestelling van die provinsie se jeugspanne.
1 mins
June 11, 2026
Die Son
Dis nou NFD op Hope se brood
HOPE FC, die ambisieuse sokkerklub van Bonteheuwel, het sy plek in die National First Division bespreek en sal volgende seisoen saam met Cape Town City op die tweede vlak van beroepsokker in Suid-Afrika meeding.
1 mins
June 11, 2026
Die Son
Coach Lerm span nie die kar voor perde
MET die eerste ronde van die Suidwestelike Distrikte Superliga wat einde se kant toe staan, bevind die rugbyspan van Groot-Brak hom in 'n gunstige posisie om vir die boonste plekke op die punteleer mee te ding.
1 mins
June 11, 2026
Die Son
Swifts bring Hope vir talle sukkelaars
EERS was dit vier - en nou is dit net drie - en vroeg in Julie kan dit dalk ook net twee spanne wees wat uit die Derde Liga gerelegeer word.
1 mins
June 11, 2026
Die Son
Tragedie tref wéér die US se studente
NOG 'n tragedie het die Universiteit Stellenbosch (US) getref met die dood van nog 'n student.
1 min
June 11, 2026
Listen
Translate
Change font size

