Magzter GOLD ile Sınırsız Olun

Magzter GOLD ile Sınırsız Olun

Sadece 9.000'den fazla dergi, gazete ve Premium hikayeye sınırsız erişim elde edin

$149.99
 
$74.99/Yıl
The Perfect Holiday Gift Gift Now

'BRUINMENSE EN KHOI KORT STEM'

Die Son

|

October 30, 2025

DIE Patriotic Alliance het die afgelope maand die Demokratiese Alliansie in George met 'n plat hand katswink geslaan toe twee prominente raadslede van dié dorp vanaf die DA oorgestap het na "groener weivelde" van die Patriots.

'BRUINMENSE EN KHOI KORT STEM'

GROND TOE: Stamhoof Brendon Torob Adams neem sy eerste selfie as PA-lid saam met die leier van die PA, Gayton Mckenzie.

Brendon Adams, beter bekend as stamhoof Brendon Torob Adams, en Marchell Kleynhans het al twee hulle pos as mayco members van die George-stadsraad prysgegee en sê hulle staan nou bankvas agter die PA.

Adams, gewese wyksraadslid vir wyk 17 en die mayco-lid vir Gemeenskapsveiligheid en Mobiliteit, sê die PA is nou sy politieke huis.

"Die PA en Gayton McKenzie het my goed ontvang, hoewel ek hulle voorheen hel op Facebook gegee het."

McKenzie, leier van dié party, het Adams se aankoms Sondag in 'n Facebook live bekend gemaak.

Enkele ure voor die aankondiging het Adams in 'n post nog na die PA as 'n cult verwys.

Adams, wat die afgelope vyf jaar by die DA was, sê hy wil nie die DA slegpraat nie, maar meen dat dié party se reëls en regulasies die party se grootste vyand is.

Die Son'den DAHA FAZLA HİKAYE

Die Son

Die Son

DAM EIS 'N TIENJARIGE

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

time to read

3 mins

December 18, 2025

Die Son

Man is al keelvol van teistering

'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom

Trént laat rek.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

JUNIOR HET SY KIDS BESKERM

JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!

O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

'EK IS HIER NET DEUR GENADE'

Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE

DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY

SON KOLLIG OP DERDE LIGA

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT

DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

MI Cape Town SA20-titel defence begin

ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.

time to read

1 min

December 18, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size

Holiday offer front
Holiday offer back