Magzter GOLD ile Sınırsız Olun

Magzter GOLD ile Sınırsız Olun

Sadece 9.000'den fazla dergi, gazete ve Premium hikayeye sınırsız erişim elde edin

$149.99
 
$74.99/Yıl
The Perfect Holiday Gift Gift Now

PALIE VAT MEISIES SE VREUDGE WEG

Die Son

|

October 09, 2025

OUERS van matrikulante van die Hoërskool McLachlan in Joubertina in die Oos-Kaap, is diep die hel in ná twee van hul kinders ontneem is van een van die grootste geleenthede in hul lewe - hul matriekafskeid.

- CHRISLYNN SIAS-LOUW

PALIE VAT MEISIES SE VREUDGE WEG

UITGEVAT: Anno-Whick Leeuw en Leonie Roslin Human. is nie toegelaat om hulle matriekafskeid by te woon nie.

En dit omdat dié twee leerders glo drie dae uit die skool gebly het om die finale reëlings te tref vir hul matriekafskeid.

Kayleen Krige, een van die ouers, het meer as R30 000 betaal om haar kind se dag een van die beste nog te maak, maar dit was alles verniet, want haar kind kon nie eers haar matriekafskeid bywoon nie.

Volgens Krige moes haar kind die Vrydag vir die laaste fitting gaan vir haar rok en sy het die Maandag en Dinsdag nog afsprake gehad. Woensdag 1 Oktober het die prinsipaal van Hoërskool McLachlan glo 'n boodskap gestuur, wat sê drie van die kinders gaan nie die matriekafskeid kan bywoon nie, omdat hulle afwesig was.

Die boodskap sê dan voorts die leerders kan die prinsipaal kom sien by die skool en verduidelik hoekom hulle by die matriekafskeid toegelaat moet word.

Krige en haar dogter Anno-Whick is inderhaas skool toe om am-mends te gaan maak, sodat sy kon bywoon omdat alles reeds betaal is en Anno-Whick al jare gedroom het van die dag. Hul moei-te was tevergeefs.

Die Son'den DAHA FAZLA HİKAYE

Die Son

Die Son

DAM EIS 'N TIENJARIGE

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

time to read

3 mins

December 18, 2025

Die Son

Man is al keelvol van teistering

'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom

Trént laat rek.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

JUNIOR HET SY KIDS BESKERM

JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!

O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

'EK IS HIER NET DEUR GENADE'

Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE

DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY

SON KOLLIG OP DERDE LIGA

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT

DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

MI Cape Town SA20-titel defence begin

ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.

time to read

1 min

December 18, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size

Holiday offer front
Holiday offer back