Denemek ALTIN - Özgür
JOMOS POWER SE KRAG NET TE VEEL
Die Son
|October 02, 2025
SOKKER in Atlantis kan nou nie meer vlak aangekyk word nie nadat Jomos Power van die Weskus Sondag in Manenberg met die gesogte o. 19-Denis Goldberg-titel van Safa Cape Town weggestap het.
-
En coach Nathaniel van Graan se span het verdien om dié titel, die medaljes, die trophy en die prysgeld te wen nadat hulle Grassy United (Cape District) in 'n taai final met 6-5 met skoppe van die penalty spot af geklop het.
Dié wedstryd was die hoogtepunt van 'n dag waarop al die verskillende ouderdomsgroepe se kampioen in Manenberg gekroon is.
"Vanjaar se kompetisie het uitstekend verloop, met vyf nuwe kampioene wat gekroon is," het Bayanda Sikiti, HOD Competitions van Safa CT, gesê.
Die enigste klub wat, soos verlede jaar, weer met die louere weggestap het, was Cape Town Roses (Gugule-tu), wat die afdeling vir meisies o. 16 gewen het. Daar is net geen keer aan Roses se meisies nie en dié span het Yellow Nation (Greater Philippi) in die final heeltemal oorrompel en met 4-0 gewen.
Bu hikaye Die Son dergisinin October 02, 2025 baskısından alınmıştır.
Binlerce özenle seçilmiş premium hikayeye ve 9.000'den fazla dergi ve gazeteye erişmek için Magzter GOLD'a abone olun.
Zaten abone misiniz? Oturum aç
Die Son'den DAHA FAZLA HİKAYE
Die Son
DAM EIS 'N TIENJARIGE
DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.
3 mins
December 18, 2025
Die Son
Man is al keelvol van teistering
'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom
Trént laat rek.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
JUNIOR HET SY KIDS BESKERM
JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!
O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?
2 mins
December 18, 2025
Die Son
'EK IS HIER NET DEUR GENADE'
Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE
DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY
SON KOLLIG OP DERDE LIGA
2 mins
December 18, 2025
Die Son
DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT
DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
MI Cape Town SA20-titel defence begin
ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.
1 min
December 18, 2025
Listen
Translate
Change font size
