Denemek ALTIN - Özgür

HAAR GESONDE KIND SE DOOD PLA MA

Die Son

|

October 02, 2025

'N MA van Ravensmead worstel om die raaiselagtige dood van haar seun te aanvaar.

- CARRINGTON SWARTS

HAAR GESONDE KIND SE DOOD PLA MA

RAAISELAGTIGE DOOD: Edward Swartland (37) is in die aanhoudingselle oorlede. FOTO VERSKAF

(FOTO VERSKAF)

Edward Swartland (37) is Saterdagoggend in die Ravensmead-polisie se aanhoudingselle dood gevind, nadat hy ure vantevore toegesluit is.

Sy ma, Marie, vertel dat sy die nuus eers Sondagoggend ná kerk gekry het.

Volgens haar is Edward Saterdagoggend glo in die vroeë oggendure vir hof-minagting toegekap.

Die Ravensmead-polisie het glo toegeslaan toe hy en 'n paar vriende lekker om 'n ghellie-blik ge-chill het.

"Die speurders het 'n brief gelos by mense in die straat met hulle nommers op."

Nog voordat sy kon bel, het 'n speurder weer by die huis opgedaag.

"Die speurder wou weet of Edward aan enige siekte ly."

Volgens haar was haar kind perdfris en gesond en het hy geen onderliggende siektes gehad nie.

"Nou, hoe kan hulle my kind gesond optel en 'n paar uur later is hy dood?" wou die ontstelde ma weet.

Die Son'den DAHA FAZLA HİKAYE

Die Son

Die Son

DAM EIS 'N TIENJARIGE

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

time to read

3 mins

December 18, 2025

Die Son

Man is al keelvol van teistering

'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom

Trént laat rek.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

JUNIOR HET SY KIDS BESKERM

JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!

O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

'EK IS HIER NET DEUR GENADE'

Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE

DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY

SON KOLLIG OP DERDE LIGA

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT

DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

MI Cape Town SA20-titel defence begin

ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.

time to read

1 min

December 18, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size