MA HUIL NÁ JAAR STEEDS
Die Son
|September 04, 2025
'N MAMMIE van Moorreesburg sit steeds met 'n diep seer nadat haar driejarige dogtertjie laas jaar gesterf het en geen nadoodse ondersoek gedoen is nie.
Chenay Mchithakali (25) se baby girl, Naz-Ley Prins, het op 4 Junie 2024 gesterf, twee weke voordat sy vier sou geword.
Sy vertel alles het begin toe Naz-Ley op 5 Februarie 2024 die eerste keer crèche toe gegaan het. Ná net 'n paar dae het die crèche-personeel opgemerk dat die kleintjie se oë geel word.
"Hulle het by die kliniek gesê sy het geelsug en ons moet haar oorplaas na die Swartland Hospitaal op Malmesbury sodat sy op 'n drip gesit kan word,” vertel die ma.
By die Swartland Hospitaal is toetse gedoen en lewer-infeksie is by Naz-Ley gediagnoseer, maar volgens Chenay is sy vertel daar's niks wat hulle kan doen nie omdat die lewer op sy eie moet gesond word.
Naz-Ley is toé oorgeplaas na die Tygerberg Hospitaal, waarna hospitaalbesoeke die een na die ander gevolg het.
Chenay vertel verder dat haar dogtertjie uit die crèche gehaal moes word, terwyl hulle tussen die hospitaal en die huis gependel het.
"Ons was 'n maand in Tygerberg, toe twee weke tuis, en toe weer 'n maand terug in die hospitaal."
Bu hikaye Die Son dergisinin September 04, 2025 baskısından alınmıştır.
Binlerce özenle seçilmiş premium hikayeye ve 9.000'den fazla dergi ve gazeteye erişmek için Magzter GOLD'a abone olun.
Zaten abone misiniz? Oturum aç
Die Son'den DAHA FAZLA HİKAYE
Die Son
DAM EIS 'N TIENJARIGE
DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.
3 mins
December 18, 2025
Die Son
Man is al keelvol van teistering
'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom
Trént laat rek.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
JUNIOR HET SY KIDS BESKERM
JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!
O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?
2 mins
December 18, 2025
Die Son
'EK IS HIER NET DEUR GENADE'
Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE
DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY
SON KOLLIG OP DERDE LIGA
2 mins
December 18, 2025
Die Son
DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT
DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
MI Cape Town SA20-titel defence begin
ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.
1 min
December 18, 2025
Listen
Translate
Change font size

