Denemek ALTIN - Özgür
HAAR VISION GEE VROUE KRAG
Die Son
|August 21, 2025
SELFSORG is nie selfsugtig nie.
-
Só sê pastoor Daphne Hoffmeester (58), wie se lewensmissie dit is om ander vroue te bemagtig en te inspireer.
Haar advies vir vroue hierdie Vrouemaand het nie uit 'n boek gekom nie, maar het gespruit uit jare se lewenservaring, pyn, groei en oorwinning. Sy is nie net 'n passievolle pastoor nie, maar ook 'n motiveringspreker, lewensafrigter en berader met 'n ryk agtergrond in medisyne, boekhouding en bediening.
Sy en haar man, Oscar Jonathan Hoffmeester is die medestigters van Victory Kingdom Church SA in Kuilsrivier, waar hulle al 25 jaar dien.
As ma van twee seuns en ouma van twee pragtige kleinkinders verstaan Daphne die uitdagings wat vroue daagliks in die gesig staar.
Dit is hierdie begrip wat haar geïnspireer het om "PowHerful" te skryf - 'n boek wat vier maande van haar hart en siel geverg het.
Bu hikaye Die Son dergisinin August 21, 2025 baskısından alınmıştır.
Binlerce özenle seçilmiş premium hikayeye ve 9.000'den fazla dergi ve gazeteye erişmek için Magzter GOLD'a abone olun.
Zaten abone misiniz? Oturum aç
Die Son'den DAHA FAZLA HİKAYE
Die Son
DAM EIS 'N TIENJARIGE
DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.
3 mins
December 18, 2025
Die Son
Man is al keelvol van teistering
'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom
Trént laat rek.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
JUNIOR HET SY KIDS BESKERM
JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!
O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?
2 mins
December 18, 2025
Die Son
'EK IS HIER NET DEUR GENADE'
Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE
DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY
SON KOLLIG OP DERDE LIGA
2 mins
December 18, 2025
Die Son
DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT
DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
MI Cape Town SA20-titel defence begin
ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.
1 min
December 18, 2025
Listen
Translate
Change font size
