My eens loving man wil nie meer aan my vat
Die Son
|August 14, 2025
E K IS 43 en my man 47 jaar oud. Ons is al 15 jaar getroud en ek het altyd gedink ons het 'n solid huwelik.
-
Nes ander couples het ons maar ons issues, maar ons kon nog altyd deur al ons probleme werk.
Die laaste jaar of so is dinge anders. Ek kan nie my vinger daarop lê nie, maar iets is nie vir my lekker nie. Dis asof my man iets vir my wegsteek.
Ek het hom al verskeie kere hieroor uitgevra, maar hy sê net alles is orrait. Maar ek ken mos my man, Antie. Ek kan aanvoel iets is verkeerd.
Hy is nie meer so loving soos altyd nie, Antie. In die verlede het hy my om elke hoek en draai 'n drukkie gegee. Ek moet erken dit het my altyd geïrriteer, maar noudat dit nie meer gebeur nie besef ek ek mis dit.
Ons het altyd ook tyd vir mekaar gemaak en het naweke weggebreek vir ons “we time”, maar daar is ook nou elke keer verskonings oor hoekom hy nie kan wegbreek van die werk af nie.
Broeksakke
Ek kan my mos nie al hierdie dinge verbeel nie, Antie. 'n Vriendin van my sê mans is gewoonlik so wanneer hulle 'n affair het, maar my man is dan elke dag ná werk net by die huis.
Bu hikaye Die Son dergisinin August 14, 2025 baskısından alınmıştır.
Binlerce özenle seçilmiş premium hikayeye ve 9.000'den fazla dergi ve gazeteye erişmek için Magzter GOLD'a abone olun.
Zaten abone misiniz? Oturum aç
Die Son'den DAHA FAZLA HİKAYE
Die Son
DAM EIS 'N TIENJARIGE
DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.
3 mins
December 18, 2025
Die Son
Man is al keelvol van teistering
'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom
Trént laat rek.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
JUNIOR HET SY KIDS BESKERM
JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!
O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?
2 mins
December 18, 2025
Die Son
'EK IS HIER NET DEUR GENADE'
Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE
DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY
SON KOLLIG OP DERDE LIGA
2 mins
December 18, 2025
Die Son
DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT
DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
MI Cape Town SA20-titel defence begin
ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.
1 min
December 18, 2025
Listen
Translate
Change font size

