Denemek ALTIN - Özgür

HUISVRIEND IS TOE 'N JAKKALS

Die Son

|

August 14, 2025

Gesiene man van Strand ontneem glo 15-jarige haar onskuld

'N WOLF in skaapsklere. Dis hoe 'n familie van die Strand voel nadat hulle 'n gemeenskapsleier en voorsitter van die gemeenskapspolisiëringsforum vertrou en in hulle huis toegelaat het.

Nou het dié einste man glo hulle 15-jarige dogter seksueel misbruik.

Dié saak het die afgelope week opslae in die media gemaak nadat dit aan die lig gekom het dat 'n leiersfiguur in die Strand-gemeenskap op twee klagte van seksuele aanranding gearresteer is en in die hof verskyn het.

Lt.kol. Malcolm Pojie, 'n polisiewoordvoerder, het bevestig die beskuldigde is in aanhouding en sal op 14 Augustus weer in die hof verskyn vir 'n borgtogaansoek.

"Die polisie het die 56-jarige verdagte op 6 Augustus in hegtenis geneem in verband met twee klagte van seksuele aanranding teen hom. Hy het dieselfde dag in die Strand-landdroshof verskyn."

CHRISLYNN SIAS-LOUW

Die verslae ouma van die 15-jarige tiener sê haar hart is stukkend, want sy het die man genader om haar kleindogter te help en kyk waarop het dit afgestuur.

Volgens die ouma het die kind vroeër vanjaar vanaf Upington terug huis toe gekom.

Hulle kon nie plek vir haar kry by 'n skool in die area nie en dis hoekom die ouma toe die beskuldigde om hulp genader het.

Die Son'den DAHA FAZLA HİKAYE

Die Son

Die Son

DAM EIS 'N TIENJARIGE

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

time to read

3 mins

December 18, 2025

Die Son

Man is al keelvol van teistering

'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom

Trént laat rek.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

JUNIOR HET SY KIDS BESKERM

JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!

O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

'EK IS HIER NET DEUR GENADE'

Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE

DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY

SON KOLLIG OP DERDE LIGA

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT

DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

MI Cape Town SA20-titel defence begin

ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.

time to read

1 min

December 18, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size