Denemek ALTIN - Özgür
HY STERF AS 'N VEGTER
Die Son
|August 14, 2025
DIE dokters het gesê hy sal net tot 12 jaar oud lewe, maar Emmanuel Booysen het hulle voorspelling met 'n hele dekade oortref.
Die 21-jarige van Diazville in Saldanhabaai aan die Weskus is Dinsdagoggend in die Life West Coast-hospitaal in Vredenburg oorlede.
Booysen se suster, Samantha Booysen-Louw (30), vertel dat asma van kindsbeen af by haar boetie gediagnoseer is.
Maar 'n mediese fout het Emmanuel se lewenspad vir altyd verander toe hy glo op verkeerde medikasie gesit is. Volgens Samantha is haar broer destyds verkeerdelik vir TB behandel. Die medikasie het glo sy longe aangetas.
"Toe Emmanuel twee jaar oud was, het die dokters die helfte van sy linkerlong verwyder. Vyf jaar later, op sewe, is sy linkerlong heeltemal verwyder."
Die dokters het toe gesê hy sal waarskynlik net tot die ouderdom van 12 lewe.
Booysen was sedertdien op medikasie en was by die hospitaal in en uit. Ondanks sy gesondheidsuitdagings het hy 'n "normale" lewe gelei en het hy ook sy skoolloopbaan by die Sekondêre Skool Worcester voltooi toe hy vier jaar in Worcester gewoon het. Hy het ook 'n tweejarige seuntjie, Noah.
Bu hikaye Die Son dergisinin August 14, 2025 baskısından alınmıştır.
Binlerce özenle seçilmiş premium hikayeye ve 9.000'den fazla dergi ve gazeteye erişmek için Magzter GOLD'a abone olun.
Zaten abone misiniz? Oturum aç
Die Son'den DAHA FAZLA HİKAYE
Die Son
DAM EIS 'N TIENJARIGE
DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.
3 mins
December 18, 2025
Die Son
Man is al keelvol van teistering
'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom
Trént laat rek.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
JUNIOR HET SY KIDS BESKERM
JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!
O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?
2 mins
December 18, 2025
Die Son
'EK IS HIER NET DEUR GENADE'
Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE
DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY
SON KOLLIG OP DERDE LIGA
2 mins
December 18, 2025
Die Son
DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT
DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
MI Cape Town SA20-titel defence begin
ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.
1 min
December 18, 2025
Listen
Translate
Change font size
