VEGTER VERLOOR HAAR STRYD
Die Son
|July 31, 2025
DIE dapper agjarige meisie van Elsiesrivier wat drie jaar lank 'n seldsame siekte bestry het, het nou haar engelvlerkies gekry.
Kiah Hansen, wat oorspronklik van Bonnievale is, is op 23 Julie dood as gevolg van Langerhans-selhistiostose, 'n seldsame afwyking wat hoofsaaklik kinders affekteer. Hierdie siekte word nie definitief as kanker geklassifiseer nie, maar dit kan soos kanker optree en word dikwels deur kankerspesialiste behandel.
Kinders wat die siekte het, ontwikkel 'n abnormale toename in witbloedselle. 'n Oormaat van die selle kan lei tot die vorming van letsels, wasse en ander weefselskade.
Kiah was maar twee jaar oud toe sy begin siek word het, vertel haar ma, Janine Bostander.
"Sy het 'n borsie gehad en haar hart het te vinnig geklop. Sy het ook baie kort van asem geword. Ons het haar toe na die Worcester-kliniek gevat en daar het X-strale gewys haar long het platgeval. 'n CT-scan het gewys sy het 'n sist agter haar longe."
Die dokters het Kiah toe vir asma behandel en selfs aanbeveel dat die familie hulle eie nebuliser koop.
Chemoterapieë
Bu hikaye Die Son dergisinin July 31, 2025 baskısından alınmıştır.
Binlerce özenle seçilmiş premium hikayeye ve 9.000'den fazla dergi ve gazeteye erişmek için Magzter GOLD'a abone olun.
Zaten abone misiniz? Oturum aç
Die Son'den DAHA FAZLA HİKAYE
Die Son
DAM EIS 'N TIENJARIGE
DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.
3 mins
December 18, 2025
Die Son
Man is al keelvol van teistering
'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom
Trént laat rek.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
JUNIOR HET SY KIDS BESKERM
JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!
O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?
2 mins
December 18, 2025
Die Son
'EK IS HIER NET DEUR GENADE'
Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE
DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY
SON KOLLIG OP DERDE LIGA
2 mins
December 18, 2025
Die Son
DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT
DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
MI Cape Town SA20-titel defence begin
ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.
1 min
December 18, 2025
Listen
Translate
Change font size

