LAASTE PRENT VAN PA IS GRU
Die Son
|July 31, 2025
Familie voel begrafnisondernemer het nie hul geliefde se lyk versorg
DIT moet 'n nare en traumatiese ervaring wees om vir die laaste keer jou pa te gaan was en aantrek vir sy begrafnis en te besef sy liggaam is reeds aan die ontbind.
Asof die seer van die verlies van 'n pa nie genoeg is nie, sit die Van Wyk-familie nou met die letsels van die laaste beeld van hulle geliefde pappie, Abraham van Wyk (63) - een waar sy velle van sy liggaam afval en hy reeds begin vrot het.
Dis die laaste ding wat 'n mens verwag wanneer jy jou laaste eerbied aan jou geliefde wil betoon, vertel Audrey Isaacs (42), Van Wyk se oudste dogter.
Van Wyk is op 7 Julie uit die hospitaal ontslaan nadat mediese personeel niks meer vir hom kon doen nie. Hy is op 8 Julie by die huis, op 'n plaas buitekant Worcester, oorlede. Die familie het 'n polis gehad by Valley Funerals en het hulle ontbied toe die oom sterf.
Audrey vertel: "Ons het besluit dat ons hom op 19 Julie gaan begrawe en op 17 Julie het ons na die funeral parlour gegaan sodat my jonger suster en my seunskind hulle oupa kon gaan was en vir die laaste keer aantrek voor hy onder die grond gaan."
Ruik
Met hulle intrapslag het hulle 'n reuk gekry, maar het nie veel daarvan gedink nie, verklap Audrey.
Bu hikaye Die Son dergisinin July 31, 2025 baskısından alınmıştır.
Binlerce özenle seçilmiş premium hikayeye ve 9.000'den fazla dergi ve gazeteye erişmek için Magzter GOLD'a abone olun.
Zaten abone misiniz? Oturum aç
Die Son'den DAHA FAZLA HİKAYE
Die Son
DAM EIS 'N TIENJARIGE
DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.
3 mins
December 18, 2025
Die Son
Man is al keelvol van teistering
'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom
Trént laat rek.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
JUNIOR HET SY KIDS BESKERM
JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!
O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?
2 mins
December 18, 2025
Die Son
'EK IS HIER NET DEUR GENADE'
Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE
DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY
SON KOLLIG OP DERDE LIGA
2 mins
December 18, 2025
Die Son
DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT
DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
MI Cape Town SA20-titel defence begin
ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.
1 min
December 18, 2025
Listen
Translate
Change font size

