Denemek ALTIN - Özgür
STILBLY NIE OP HUL AGENDAS
Die Son
|June 26, 2025
STIL, jy! Dit is die boodskap wat die ma van die Deveney Nel-moordverdagte aan twee aktiviste uitstuur nadat sy interdik te en hulle gekry het.
-
Tanya Bippert en Lucinda Evans, twee aktiviste wat hulle daarvoor beywer om geweld teen vroue en kinders te beveg, verskyn Vrydag in die Grabouw-landdroshof om dié gag orders teen te staan. Die ma voer aan dat dié twee haar en haar gesin se lewe in gevaar stel met hulle plasings en uitlatings.
Deveney Nel se lewelose liggaam is op Woensdag 14 Augustus 2024 agter geslote deure van die Hoërskool Overberg se stoorkamer gevind. Sy is doodgesteek.
Die beskuldigde is twee dae nadat die polisie die liggaam gevind het, die aand van 16 Augustus in hegtenis geneem. Nie die beskuldigde of sy ma se naam mag nie genoem word nie omdat hy ten tyde van die voorval minderjarig was en sy ma se identiteit hom kan identifiseer.
Verhoor
Die gag order kom nadat die twee aktiviste herhaaldelik buite die hof betoog het teen borgtog en versoek het dat die beskuldigde as 'n volwassene verhoor word. Hy was 17 ten tyde van die voorval en het in April vanjaar 18 geword.
Bu hikaye Die Son dergisinin June 26, 2025 baskısından alınmıştır.
Binlerce özenle seçilmiş premium hikayeye ve 9.000'den fazla dergi ve gazeteye erişmek için Magzter GOLD'a abone olun.
Zaten abone misiniz? Oturum aç
Die Son'den DAHA FAZLA HİKAYE
Die Son
DAM EIS 'N TIENJARIGE
DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.
3 mins
December 18, 2025
Die Son
Man is al keelvol van teistering
'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom
Trént laat rek.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
JUNIOR HET SY KIDS BESKERM
JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!
O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?
2 mins
December 18, 2025
Die Son
'EK IS HIER NET DEUR GENADE'
Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE
DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY
SON KOLLIG OP DERDE LIGA
2 mins
December 18, 2025
Die Son
DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT
DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
MI Cape Town SA20-titel defence begin
ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.
1 min
December 18, 2025
Listen
Translate
Change font size
