Denemek ALTIN - Özgür

EEN STEEK EIS JONG PA

Die Son

|

June 19, 2025

VOORDAT die Barbarian-rugbyspeler van Mosselbaai Leroy Koopman (34) sy laaste asem uitgeblaas het, het hy 'n boodskap vir sy vrou gelos: "Sê vir haar ek is baie lief vir haar en sy moet mooi na ons kinders kyk.

- Chrislynn Sias-Louw

En toe gee hy 'n laaste doodsroggel. Weg vir ewig.

Met sy vrou, Janine Koopman (33), se aankoms op die toneel was al wat sy wou weet of haar man vir haar 'n boodskap gelos het. En hy het.

Leroy, 'n pa van drie, is na bewering in 'n stryery doodgesteek deur iemand wat hy ken. Hy is een keer in sy bors gesteek en het aan sy besering beswyk. Die voorval het Sondag, op Vadersdag, in die vroeë oggendure plaasgevind.

Volgens Janine het sy Saterdagaand by haar ma se huis gekuier en geslaap omdat hulle haar suster se verjaardag gevier het. Leroy was ook die Saterdagaand daar nadat hy die middag 'n rugbywedstryd gaan kyk het, maar het weer 'n draai geloop.

Straat

Om 04:00 Sondagoggend het iemand hulle wild kom wakker klop op soek na Janine. Die persoon se woorde het koue rillings langs Janine se ruggraat gestuur.

"Jy moet kom. Jou man lê dood daar bo in die straat."

Ongeloof, toe hartseer en daarna woede, is wat Janine ervaar het met haar aankoms op die toneel. Haar man was toe reeds dood.

Die Son'den DAHA FAZLA HİKAYE

Die Son

Die Son

DAM EIS 'N TIENJARIGE

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

time to read

3 mins

December 18, 2025

Die Son

Man is al keelvol van teistering

'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom

Trént laat rek.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

JUNIOR HET SY KIDS BESKERM

JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!

O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

'EK IS HIER NET DEUR GENADE'

Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE

DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY

SON KOLLIG OP DERDE LIGA

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT

DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

MI Cape Town SA20-titel defence begin

ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.

time to read

1 min

December 18, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size