Denemek ALTIN - Özgür

VANDAG IS D-DAY IN BAAI

Die Son

|

May 29, 2025

DIE saak oor die ontvoering en mensehandel van Joshlin Smith sal na verwagting vandag tot 'n einde kom wanneer die kind se ma en twee ander ontvoerders in Saldanhabaai gevonnis word.

- SHANTEL MOSES

VANDAG IS D-DAY IN BAAI

Die boek oor Joshlin kan egter nie toegemaak word nie, omdat die groenoogmeisiekind steeds missing is.

Kelly Smith, haar eks-boyfriend Jacquen Appollis en hulle tik-buddy Steveno van Rhyn is skuldig bevind op albei klagte.

Die hof het bevind dat die staat sy saak bo redelike twyfel bewys het en dat die kind wel verkoop is.

Joshlin (Kelly se tweede oudste) was ses jaar oud toe sy vermis geraak het.

Die hof het die afgelope week getuienis aangehoor van 'n kenner in ontvoering en mensehandel, dr. Marcell van der Watt, en twee maatskaplike werkers, Errol Pietersen en Deoney Bolt.

Bolt is 'n voorbereidingsbeampte vir howe aan die Weskus.

Bolt het vyf mense se victim impact statements in die hof uitgelees. Die vyf is Kelly se ma, Amanda Daniels, Joshlin se grootmaak-ma, Natasha Andrews, en haar 14-jarige dogter, Tayla Andrews, Joshlin se klasonderwyser, Edna Maart, en een van die dames wat van dag 1 af betrokke was by die soektog na Joshlin, Cecile Olivier.

Die Son'den DAHA FAZLA HİKAYE

Die Son

Die Son

DAM EIS 'N TIENJARIGE

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

time to read

3 mins

December 18, 2025

Die Son

Man is al keelvol van teistering

'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom

Trént laat rek.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

JUNIOR HET SY KIDS BESKERM

JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!

O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

'EK IS HIER NET DEUR GENADE'

Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE

DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY

SON KOLLIG OP DERDE LIGA

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT

DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

MI Cape Town SA20-titel defence begin

ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.

time to read

1 min

December 18, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size