Denemek ALTIN - Özgür
GARDEN IN A BOX IS GROOT WENNER
Die Son
|May 22, 2025
VIR die wyse gryses van Huis Johannes in Rustdene, Beaufort-Wes, het 'n nuwe wêreld ontvou.
In hulle jeug sou hulle nie kon droom dat hulle eendag hulle eie tuintjie in 'n boks sou kon maak nie.
En dit vul hulle ledige uurtjies nou met pure opwinding.
Agter dié unieke gedagte sit 'n vrou - Caroline Charles - wat glo dat sy haar Bybelse opdrag moet uitvoer: "Bewerk die aarde."
Bu hikaye Die Son dergisinin May 22, 2025 baskısından alınmıştır.
Binlerce özenle seçilmiş premium hikayeye ve 9.000'den fazla dergi ve gazeteye erişmek için Magzter GOLD'a abone olun.
Zaten abone misiniz? Oturum aç
Die Son'den DAHA FAZLA HİKAYE
Die Son
Waterkrisis in Knysna een kopseer
DIE Good-party het die ANC en die DA wat die afgelope dekades in die Knysna-munisipaliteit regeer, die blame gegee vir die waterkrisis wat dié Suid-Kaapse dorp nou ervaar.
1 min
January 22, 2026
Die Son
McBride min gepla oor dié komitee
ROBERT McBride, voormalige hoof van die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat (Opod), het gister aan die ad hoc-komitee wat polisiekorrupsie ondersoek, gesê hy worry nie hoe hulle oor hom voel nie.
1 min
January 22, 2026
Die Son
'DRONK DRIVER' LAAT TWEE DOOD
Gemeenskap keelvol van gereelde roekelose gedrag
3 mins
January 22, 2026
Die Son
ANDER SKOTE KLAP TOE OP THE GREENS
DIE manier hoe dinge die naweek op The Greens in Manenberg verloop het, bewys dat die organiseerders van die Bayhill Premier Cup die regte besluit geneem het om voort te gaan met wedstryde in dié bende-geteisterde gebied.
2 mins
January 22, 2026
Die Son
WATER, KRAG EN SANITASIE NODIG
Plakkerskamp-inwoners sê munisipaliteit kyk hulle mis
2 mins
January 22, 2026
Die Son
GEKLEURDERS KRY STEEDS RAW DEAL
BOLAND Rugby se pogings om klubrugbyspanne te verhinder om spelers te kontrakteer, is niks anders nie as om die staldeur toe te klap lank nadat die perd reeds weggehol het.
2 mins
January 22, 2026
Die Son
PYNPILLE VIR 'N MESSTEEK
Sterf by ouerhuis ure nadat hy uit hospitaal ontslaan is
3 mins
January 22, 2026
Die Son
COUPLE BLOM REEDS 50 JAAR
Hy IS oud, maar beslis nog geensins koud nie.
1 min
January 22, 2026
Die Son
HOOF SLAAN LEERDER (10) POTBLOU
'N PA van Breërivier tussen Worcester en Wolseley is nou nog kwaad omdat sy seun verlede jaar deur die skoolhoof potblou op sy sitvlak geslaan is.
2 mins
January 22, 2026
Die Son
SANG SY TROOS IN TYE VAN HARTSEER
VIR Bobby Richter (32) van Rehoboth, ook bekend as Basterland, in Namibië, is musiek nie net 'n talent nie, maar 'n roeping.
1 mins
January 22, 2026
Listen
Translate
Change font size

